Cumberland 2015
Posted: Tue Jun 02, 2015 11:16 am
Goeie dag vriende,
Ons het die naweek bietjie gaan jag, barnes gaan getoets word op bokke vir die eerste keer asook die eerste keer wat ek met my eie koele gaan skiet so die opwinding was groot.
maar nou ja dit het nie so goed afgeskop nie ek het laat donderdag middag n BWB gekwes en begin soek, son het ons gevang en ek moes hom los vir die volgende oggend, volgende oggend het ek maar weer begin bloedspoor vat en was toe heel gelukkig om hom toe op te spoor en sy laaste doodskoot te gee.
[image][URL=http://s1372.photobucket.com/user/Jeand ... l.jpg.html][IMG]http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... 4ffxzl.jpg[/IMG][/URL][/image]
maar daar was bietjie geluk by die ongeluk, my vrou was op die bakkie gewees, opsoek na haar eerste bok, terwyl ek my bok gesoek het, met my gesoek hoor ek in die verte n skoot klap en dit klink raak, maar ek weet nie of dit sy was of nie.
Net nadat ek toe my BWB gekry het en my foon uithaal om fotos te neem kry ek n sms wat lees, dit is hoe mens skiet, met n foto van my vroutjie by n prag Rooihartbeesbul, reg deur die hart op 150m.
[image][URL=http://s1372.photobucket.com/user/Jeand ... j.jpg.html][IMG]http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... eijaoj.jpg[/IMG][/URL][/image]
Ek was ook toe later die oggend gelukkig om n waterbok te skiet.
[image][URL=http://s1372.photobucket.com/user/Jeand ... j.jpg.html][IMG]http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... twvjfj.jpg[/IMG][/URL][/image]
En Dan was daar ook so bietjie tradisie
[image][URL=http://s1372.photobucket.com/user/Jeand ... b.jpg.html][IMG]http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... uzucxb.jpg[/IMG][/URL][/image]