Cumberland 2015

Post Reply
User avatar
DamDuiker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 423
Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am

Cumberland 2015

Post by DamDuiker »

Goeie dag vriende,

Ons het die naweek bietjie gaan jag, barnes gaan getoets word op bokke vir die eerste keer asook die eerste keer wat ek met my eie koele gaan skiet so die opwinding was groot.

maar nou ja dit het nie so goed afgeskop nie ek het laat donderdag middag n BWB gekwes en begin soek, son het ons gevang en ek moes hom los vir die volgende oggend, volgende oggend het ek maar weer begin bloedspoor vat en was toe heel gelukkig om hom toe op te spoor en sy laaste doodskoot te gee.

[image][URL=http://s1372.photobucket.com/user/Jeand ... l.jpg.html][IMG]http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... 4ffxzl.jpg[/IMG][/URL][/image]

maar daar was bietjie geluk by die ongeluk, my vrou was op die bakkie gewees, opsoek na haar eerste bok, terwyl ek my bok gesoek het, met my gesoek hoor ek in die verte n skoot klap en dit klink raak, maar ek weet nie of dit sy was of nie.

Net nadat ek toe my BWB gekry het en my foon uithaal om fotos te neem kry ek n sms wat lees, dit is hoe mens skiet, met n foto van my vroutjie by n prag Rooihartbeesbul, reg deur die hart op 150m.

[image][URL=http://s1372.photobucket.com/user/Jeand ... j.jpg.html][IMG]http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... eijaoj.jpg[/IMG][/URL][/image]

Ek was ook toe later die oggend gelukkig om n waterbok te skiet.

[image][URL=http://s1372.photobucket.com/user/Jeand ... j.jpg.html][IMG]http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... twvjfj.jpg[/IMG][/URL][/image]

En Dan was daar ook so bietjie tradisie

[image][URL=http://s1372.photobucket.com/user/Jeand ... b.jpg.html][IMG]http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... uzucxb.jpg[/IMG][/URL][/image]
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.

Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Cumberland 2015

Post by gillie »

Fixed....

;)
DamDuiker wrote:Goeie dag vriende,

Ons het die naweek bietjie gaan jag, barnes gaan getoets word op bokke vir die eerste keer asook die eerste keer wat ek met my eie koele gaan skiet so die opwinding was groot.

maar nou ja dit het nie so goed afgeskop nie ek het laat donderdag middag n BWB gekwes en begin soek, son het ons gevang en ek moes hom los vir die volgende oggend, volgende oggend het ek maar weer begin bloedspoor vat en was toe heel gelukkig om hom toe op te spoor en sy laaste doodskoot te gee.

http://i1372.photobucket.com/albums/ag324/Jeandre_Beneke/IMG_4324_zpsiy4ffxzl.jpg

maar daar was bietjie geluk by die ongeluk, my vrou was op die bakkie gewees, opsoek na haar eerste bok, terwyl ek my bok gesoek het, met my gesoek hoor ek in die verte n skoot klap en dit klink raak, maar ek weet nie of dit sy was of nie.

Net nadat ek toe my BWB gekry het en my foon uithaal om fotos te neem kry ek n sms wat lees, dit is hoe mens skiet, met n foto van my vroutjie by n prag Rooihartbeesbul, reg deur die hart op 150m.

http://i1372.photobucket.com/albums/ag324/Jeandre_Beneke/IMG_4321_zpsqveijaoj.jpg

Ek was ook toe later die oggend gelukkig om n waterbok te skiet.

http://i1372.photobucket.com/albums/ag324/Jeandre_Beneke/IMG_4342_zpsfbtwvjfj.jpg

En Dan was daar ook so bietjie tradisie

http://i1372.photobucket.com/albums/ag324/Jeandre_Beneke/IMG_4328_zpsvluzucxb.jpg
User avatar
DamDuiker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 423
Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am

Re: Cumberland 2015

Post by DamDuiker »

Thanx gillie vir een of ander rede wil my goete nie fotos plaas nie
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.

Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Cumberland 2015

Post by JacquesT (Stompe) »

Geluk damduiker. Al die diere wat geval het is mooi verteenwoordigers van die spesies.

Wat het toe fout gegaan met die eerste skoot op die willebees? Ek is bly jy kon hom kry op die einde van die dag.

Groete
User avatar
DamDuiker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 423
Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am

Re: Cumberland 2015

Post by DamDuiker »

Stompe,

Ek het hom skuins van voor geskiet, maar ongelukkig bietjie te laag.

Ek moet se die Barnes 168gr TTSX het wel mooi reg gemaak op die waterbok en Hartebees altwee eenskoot gewees op die knoppe een kant in ander kant uit.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.

Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
User avatar
Hingsding
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am

Re: Cumberland 2015

Post by Hingsding »

Baie mooi.

Dit is lekker as mamma ook van jag hou en saam skiet.

Geniet dit.

Geluk en groete.
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Cumberland 2015

Post by koos 2 »

Baie geluk aan die jagters!!!
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Cumberland 2015

Post by Mellies »

Mooi man.

Julle manne (en dames) skiet mooi diere!!
Post Reply