Senior burgers

Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Senior burgers

Post by Mac »

Ek het hierdie teef vier jaar terug ge erf, sy was al klaar so skelm jy kon met haar toor, lag die roeper af, loop draaie om ysters, kom nooit terug na 'n vangs nie, ens. ens. Lyk my die Alzheimers het ingetree.
http://i584.photobucket.com/albums/ss287/gman21_03/ade424a8-7b00-4941-8fa2-b43375626fd6_zpss1rdl61t.jpg
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Senior burgers

Post by Francois Marais »

Vertel bietjie Mac.....hoe het jy haar toe gekry.....en baie geluk.....goeie werk....
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Senior burgers

Post by Mac »

Thanks Francois,

Kameras in haar gebied gestel, roetine gekry, en haar ingewag toe sy die oggend op pad huis toe was. het haar op die derde oggend gekry.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Senior burgers

Post by Francois Marais »

Mac wrote:Thanks Francois,

Kameras in haar gebied gestel, roetine gekry, en haar ingewag toe sy die oggend op pad huis toe was. het haar op die derde oggend gekry.
Good job.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Senior burgers

Post by Cobus(Cobb) »

Mac wrote:Thanks Francois,

Kameras in haar gebied gestel, roetine gekry, en haar ingewag toe sy die oggend op pad huis toe was. het haar op die derde oggend gekry.

Derde oggend eers gesien en geskiet of elke oggend gesien maar nie skoot kon kry nie??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Senior burgers

Post by Heinz Petersen »

Daai noem jy nou geduld. Vier jaar.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
jak101
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Sat Aug 21, 2010 12:29 pm

Re: Senior burgers

Post by jak101 »

Mooi oom Mac, dit wil gedoen wees.
You deserve a Bells, sir
Groete
Angus
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Senior burgers

Post by Skolla »

Baie goeie werk, geluk.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Senior burgers

Post by Mac »

Thanks manne,

Cobus, Sy het eers die derde oggend die plaat waar ek vir haar gewag het gebruik.

Darem nie volle 4 jaar gespook met haar nie, toe ek sien hoe skelm sy is, gee ek die boer die prys om haar te kry, hy wou nie byt nie, toe skiet ek maar om haar. Toe hy egter sien wat sy hom eintlik kos, toe bel hy my in in Feb.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Senior burgers

Post by Finfan »

Sy toe haar "rieme" styf vasgeloop! Welgedaan
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Senior burgers

Post by theedge »

Ja maat dit wil gedoen word - baie netjies en geluk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Senior burgers

Post by Geno »

Well done Oom Graham!
So ou jakkals is vir my 'n regte trofee!

Ek het ook Saterdag my oudste jakkals nog geskiet.
Bo op 'n berg waar niemand ooit kom nie, in 'n klofie was haar huis.
Dit het lowrange 4x4 gekos om daar bo te kom.
Sy het geantwoord vanaf so 450m op Paljas Solo2, toe skiet ek 3 ander jakkalse, en 'n 4de een skiet ek 'n fence-dropper raak.
Ek het 420m nader geskuif, en weer Paljas Solo2 gespeel sonder reaksie, toe 1min later Jakkals Antwoord.
In stilte gewag, toe tiep sy na 7min se stilte.
Ou Teef.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Senior burgers

Post by Marc »

Geluk manne, daai Vlekke het nie verniet so oud geword nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Senior burgers

Post by Mac »

Geno,

Daai jakkals is nie net oud nie, maar stok oud. Daai wil gedoen wees, mooi man.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Senior burgers

Post by Smirre »

Geno
netjies

loshande die oudste een wat ek nog gesien het

Smirre
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Senior burgers

Post by Capt. Yoda »

Netjies Geno.Bitter ou tannie daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Senior burgers

Post by Riaan Kriel »

Nee man Geno, daai jak het geen tanne meer om te kan vang nie, sy suig net die beentjies van die ander se vangste af......... Ok geen respek vir ouderdom nie nè >:D ++>:

Ek grap net, baie goed gedoen, daai jakkals het nie van domgeit so oud geword nie ;)
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Senior burgers

Post by Mac »

Geno,

Ek het nou gaan krap tussen my fotos, my oudste jakkals sou joune as antie moes aanspreek
http://i584.photobucket.com/albums/ss287/gman21_03/DSC02983.jpg
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Senior burgers

Post by Geno »

Hel, daai is ook 'n lekker ou een Oom Graham!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Senior burgers

Post by henried »

Dis amper soos skaak, net lekkerder... ;D :laugh:
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Senior burgers

Post by Geno »

Vooraansig van Saterdag se teef.

//images.tapatalk-cdn.com/15/06/01/4af2a93901e33077c09303246a27ee98.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Senior burgers

Post by Mac »

The nerve is actually exposed on those two front teeth, I think she just committed suicide. You certainly did her a favour
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Senior burgers

Post by theedge »

Manne daai outjies is so oud hulle hoort in die museum, LOL baie goeie werk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Senior burgers

Post by pieter h »

Net soos mense maak jakkalse ook foute jy moet net daar wees as dit gebeur en dit kos werk en moeite.Goed gedoen
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Senior burgers

Post by Wayne »

Here is my "Old Aunty"
Photo0171.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply