Graag wil ek verneem watter klanke deur forumlede gebruik word om rooikatte/groukatte te locate en watter klanke die beste resultate al opgelwer het.Sal help as manne soos Taffie,Louis en Jason net ongeveer 5 - 10 klanke elk hier kan weergee.Enige insette deur forumlede sal egter ook baie waardevol wees.
Naghond
ROOIKAT/GROUKAT PROOIKLANKE
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: ROOIKAT/GROUKAT PROOIKLANKE
Naghond
Daar is 2 tipes klanke vir katte om hulle nader te lok. As ek soek ma katte sal ek springhaas klanke gebruik. As ek die kat reeds sien, sal ek hasies gebruik. Ook hulle afwissel om kat nog nader te lok.
mooiloop
Daar is 2 tipes klanke vir katte om hulle nader te lok. As ek soek ma katte sal ek springhaas klanke gebruik. As ek die kat reeds sien, sal ek hasies gebruik. Ook hulle afwissel om kat nog nader te lok.
mooiloop
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: ROOIKAT/GROUKAT PROOIKLANKE
Die manne hier rond wat al rooikatte geskiet het, het ook dieselfde as oom Taffie gesê. Die enigste rooikat wat ek geskiet het, en dit was maar nog 'n kleintjie, het op Jackrabbit en jackrabbit distress ingekom, dalk het hy ook maar net nuuskierig gewees
Hulle kom maar STAAAADIIIIIIGGG in.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: ROOIKAT/GROUKAT PROOIKLANKE
groukatte is maar dom en kom maklik in op enige klein koskank.wees maar net versigtig ek dink hulle is bedreig(al is hulle so volop)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: ROOIKAT/GROUKAT PROOIKLANKE
Maat ek het al n paarkeer Luscious Lips met sukses gebruik
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: ROOIKAT/GROUKAT PROOIKLANKE
Prinses voëltjie en haas klanke, kiss of death.
-
Basson
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jun 15, 2014 8:43 pm
Re: ROOIKAT/GROUKAT PROOIKLANKE
Het al heelwat sukses met Javelina en Vlakhaas Pikant gehad.
-
platjak
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Mon Jan 12, 2015 1:42 pm
Re: ROOIKAT/GROUKAT PROOIKLANKE
Ek het sukses op Erdman klanke ook gehad as jy dalk wil afwissel. Erdman-Juv & Erdman Paljas kombinasie.
