Page 1 of 1

swift scirocco II

Posted: Thu May 21, 2015 7:36 pm
by SNYMAN11
Naand manne ek is nuut op die forum. Weet nie of ek op die regte plek post nie.

Ek kyk vir n boat tale punt wat bonded is soos die Swift Scirocco II want ek sukkel te veel om Noslers in die hande te kry, het iemand al met die punte geskiet om te kan se hoe akuraat hy is en hoe hy penetreer?

Ek was vandag by safari and outdoor en hulle se ons gan nog 4 weke wag vir die nuwe srock en dan is die kanse amper niks dat daar gaan wees vir die publiek weens n groot back order!

Re: swift scirocco II

Posted: Thu May 21, 2015 7:52 pm
by tripodmvr
Weet nie of jy jou al gaan voorstel het nie. Indien nie gebruik die skakel hieronder.

http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126

Daar was al plasings oor die scirocco en 'n gevoel van sukkel om akkuraatheid te kry. As ek na my plaaslike geweerwinkels kyk gaan ons nog lank sukkel om koele en ander komponente te kry. Vat wat jy kan kry. Plaaslike monometaal koeëls is amper al uitweg en selfs hulle is skaars.

Re: swift scirocco II

Posted: Thu May 21, 2015 8:09 pm
by SNYMAN11
Wat is daar wat plaaslik vervaardig word wat n boat tale is en core bonded is en ook goeie kwaliteit? Ek skiet met n 30 06.

Re: swift scirocco II

Posted: Thu May 21, 2015 8:24 pm
by tripodmvr
SNYMAN11 wrote:Wat is daar wat plaaslik vervaardig word wat n boat tale is en core bonded is en ook goeie kwaliteit? Ek skiet met n 30 06.
Claw en Rhino is wat in my gedagte opkom.

Re: swift scirocco II

Posted: Thu May 21, 2015 9:10 pm
by LUAN
Claw en rhino het nie boat tails behalwe die penetrator het so effense bt. Die frontier spartans is seker jou beter keuse hulle is n monometaal koeel en baie konstant akuraat gemaak en het n mooi boat tail. Hulle kos ook seker nou al R10 n pop.

Re: swift scirocco II

Posted: Fri May 22, 2015 7:10 am
by SNYMAN11
Luan ek het bietjie gaan kyk na die frontier dit lyk of dit n baie goeie bullet is? Baie soos die barnes tsx?

Re: swift scirocco II

Posted: Fri May 22, 2015 7:21 am
by Joe13
Wat van GS Custom?

Re: swift scirocco II

Posted: Fri May 22, 2015 7:31 am
by Heinz Petersen
Ek jag met die Sciricco 11. Baie akuraat en breek nie op nie. Net duur, so ek gebruik hom net vir jag . R1700/ 100

Re: swift scirocco II

Posted: Fri May 22, 2015 7:40 am
by Capt. Yoda
Heinz Petersen wrote:Ek jag met die Sciricco 11. Baie akuraat en breek nie op nie. Net duur, so ek gebruik hom net vir jag . R1700/ 100

Goeie genade ek het laas jaar toe die laaste keer nog gekoop het R850/100 betaal :):
Oom Heinz Pm my bq watse gewig jy gebruik dan sal ek bq kyk hier by die klein shoppies in NW of daar dam nie n beter prys is nie.

Die swifts is bitter lekker koels ek kon hul net nie kry om konstant in my .243 klein groepe te skiet nie maar die 180 grieners skiet baie mooi in my 300

Re: swift scirocco II

Posted: Fri May 22, 2015 8:15 am
by NJ_v_N
[quote="Joe13"]Wat van GS Custom?[/quote]

15-20weke lead time volgens hulle website, niemand het die geduld daarvoor nie.

Re: swift scirocco II

Posted: Fri May 22, 2015 8:26 am
by SNYMAN11
By Safari & Outdoos is die scirocco II R1030 vir 100.

Re: swift scirocco II

Posted: Fri May 22, 2015 8:38 am
by LUAN
SNYMAN11 wrote:Luan ek het bietjie gaan kyk na die frontier dit lyk of dit n baie goeie bullet is? Baie soos die barnes tsx?
Dis n monometaal koeel wat local gemaak is so dis heelwat goedkoper as barnes. Ek kan ook nie kla oor hulle akuraatheid. My eerste probeerslag op 400m het my 0.5moa groep gelewer.

Re: swift scirocco II

Posted: Fri May 22, 2015 9:33 am
by Joe13
NJ_v_N wrote:
Joe13 wrote:Wat van GS Custom?
15-20weke lead time volgens hulle website, niemand het die geduld daarvoor nie.
Ja ek stem, dit is onnodig.

Re: swift scirocco II

Posted: Fri May 22, 2015 10:09 am
by Chris Swart
Joe13 wrote:
NJ_v_N wrote:
Joe13 wrote:Wat van GS Custom?
15-20weke lead time volgens hulle website, niemand het die geduld daarvoor nie.
Ja ek stem, dit is onnodig.
Peregrine se website sê 6 weke.

Re: swift scirocco II

Posted: Sun May 24, 2015 8:27 am
by henka
6 weke vir watter peregrine

Re: swift scirocco II

Posted: Mon May 25, 2015 6:23 am
by Chris Swart
henka wrote:6 weke vir watter peregrine
Volgens hulle website is dit die lead time op enige bestelling.