swift scirocco II
-
SNYMAN11
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu May 21, 2015 7:23 pm
swift scirocco II
Naand manne ek is nuut op die forum. Weet nie of ek op die regte plek post nie.
Ek kyk vir n boat tale punt wat bonded is soos die Swift Scirocco II want ek sukkel te veel om Noslers in die hande te kry, het iemand al met die punte geskiet om te kan se hoe akuraat hy is en hoe hy penetreer?
Ek was vandag by safari and outdoor en hulle se ons gan nog 4 weke wag vir die nuwe srock en dan is die kanse amper niks dat daar gaan wees vir die publiek weens n groot back order!

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: swift scirocco II
Weet nie of jy jou al gaan voorstel het nie. Indien nie gebruik die skakel hieronder.
http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126
Daar was al plasings oor die scirocco en 'n gevoel van sukkel om akkuraatheid te kry. As ek na my plaaslike geweerwinkels kyk gaan ons nog lank sukkel om koele en ander komponente te kry. Vat wat jy kan kry. Plaaslike monometaal koeëls is amper al uitweg en selfs hulle is skaars.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
SNYMAN11
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu May 21, 2015 7:23 pm
Re: swift scirocco II
Wat is daar wat plaaslik vervaardig word wat n boat tale is en core bonded is en ook goeie kwaliteit? Ek skiet met n 30 06.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: swift scirocco II
Claw en Rhino is wat in my gedagte opkom.SNYMAN11 wrote:Wat is daar wat plaaslik vervaardig word wat n boat tale is en core bonded is en ook goeie kwaliteit? Ek skiet met n 30 06.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: swift scirocco II
Claw en rhino het nie boat tails behalwe die penetrator het so effense bt. Die frontier spartans is seker jou beter keuse hulle is n monometaal koeel en baie konstant akuraat gemaak en het n mooi boat tail. Hulle kos ook seker nou al R10 n pop.
-
SNYMAN11
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu May 21, 2015 7:23 pm
Re: swift scirocco II
Luan ek het bietjie gaan kyk na die frontier dit lyk of dit n baie goeie bullet is? Baie soos die barnes tsx?
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: swift scirocco II
Wat van GS Custom?
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: swift scirocco II
Ek jag met die Sciricco 11. Baie akuraat en breek nie op nie. Net duur, so ek gebruik hom net vir jag . R1700/ 100
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: swift scirocco II
Heinz Petersen wrote:Ek jag met die Sciricco 11. Baie akuraat en breek nie op nie. Net duur, so ek gebruik hom net vir jag . R1700/ 100
Goeie genade ek het laas jaar toe die laaste keer nog gekoop het R850/100 betaal
Oom Heinz Pm my bq watse gewig jy gebruik dan sal ek bq kyk hier by die klein shoppies in NW of daar dam nie n beter prys is nie.
Die swifts is bitter lekker koels ek kon hul net nie kry om konstant in my .243 klein groepe te skiet nie maar die 180 grieners skiet baie mooi in my 300
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: swift scirocco II
[quote="Joe13"]Wat van GS Custom?[/quote]
15-20weke lead time volgens hulle website, niemand het die geduld daarvoor nie.
15-20weke lead time volgens hulle website, niemand het die geduld daarvoor nie.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
-
SNYMAN11
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu May 21, 2015 7:23 pm
Re: swift scirocco II
By Safari & Outdoos is die scirocco II R1030 vir 100.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: swift scirocco II
Dis n monometaal koeel wat local gemaak is so dis heelwat goedkoper as barnes. Ek kan ook nie kla oor hulle akuraatheid. My eerste probeerslag op 400m het my 0.5moa groep gelewer.SNYMAN11 wrote:Luan ek het bietjie gaan kyk na die frontier dit lyk of dit n baie goeie bullet is? Baie soos die barnes tsx?
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: swift scirocco II
Ja ek stem, dit is onnodig.NJ_v_N wrote:15-20weke lead time volgens hulle website, niemand het die geduld daarvoor nie.Joe13 wrote:Wat van GS Custom?
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: swift scirocco II
Peregrine se website sê 6 weke.Joe13 wrote:Ja ek stem, dit is onnodig.NJ_v_N wrote:15-20weke lead time volgens hulle website, niemand het die geduld daarvoor nie.Joe13 wrote:Wat van GS Custom?
- henka
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Nov 23, 2014 6:04 pm
Re: swift scirocco II
6 weke vir watter peregrine
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: swift scirocco II
Volgens hulle website is dit die lead time op enige bestelling.henka wrote:6 weke vir watter peregrine