Page 1 of 1

Accord

Posted: Thu May 05, 2011 10:12 pm
by Monrique (SJ)
Ken iemand dalk die Accord verkyker, en hoe is hulle?

Groetnis

Re: Accord

Posted: Thu May 05, 2011 10:16 pm
by KalahariKlong
SJ, ek was onder die indruk dat accord net "paper binoculars" maak waarmee jy lees. Google dit bietjie.

Re: Accord

Posted: Thu May 05, 2011 10:33 pm
by Monrique (SJ)
My pa het 1 omtrent 19jaar terug gekoop, wonder net hoe goed hy is.  Hy kyk nogals mooi, dit is n 7x50


Groetnis