Ken iemand dalk die Accord verkyker, en hoe is hulle?
Groetnis
Accord
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Accord
SJ, ek was onder die indruk dat accord net "paper binoculars" maak waarmee jy lees. Google dit bietjie.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Accord
My pa het 1 omtrent 19jaar terug gekoop, wonder net hoe goed hy is. Hy kyk nogals mooi, dit is n 7x50
Groetnis
Groetnis