Papier toets van pyle
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Papier toets van pyle
Het dit vandag probeer en een m@@rse surpise gekry ! Volgens die snypatrone moet ek my bogie gaan b?re en die 308 uithaal. Op 20 -30 yards skiet hy nie te vrot nie - 3" groeperings. Skielik raak alles deurmekaar en skuif na 6". Begin toe wonder en 'n maat stel toe die papiertoets voor. Gaan die bogie se tuning na en alles volgens specs. Lees my op op die internet - al wat ek hieruit kon aflei is dat ek my voorste hand te veel torque of nie genoeg ontspan nie. Almal praat van duimkussings ens. ens.
Gee asb raad. Patrone is horisontaal gesny met punt na linkerkant en fltches na regs. Ek bedoel regtig horisontaal. As ek die toets oor 'n langer afstand - 20m doen sal dit seker kan s? of my pyle dalk te styf is ? Die storie is net soos golf - as jy dink jy kom reg dan begin jy weer voor !!!

Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Papier toets van pyle
Henslin
OP 20 yards, help dit nie jy papertune nie, teen daardie tyd het die fletches al jou probleme uitgesort........
Hoe groot is die horisontale sny op jou papertune?? Dit kan uitgestel word met die rest, maar jy sal eers moet sekermaak jy torque nie jou boog met die hand nie, probeer jou onderste drie vingers aan die buitekant van die riser verby te kry, sodat dit onmoontlik is om die boog te gryp, en druk met jou wysvinger op jou duim, sodoende is daar geen vinger wat die boog kan gryp nie, skiet jy met n wrist sling, die tou of wat ookal, wat sal keer as jou boog uit jou hand val, dat dit nie oppi grond val nie??? As jy nie een ophet nie, kry een, gee gemoedsrus inni agterkop en help jou relax.
Laat weet as jy nie regkom nie, dan help ek verder....
Mooi loop
Francois

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Papier toets van pyle
Staan so 3 tree van die papier af en skiet dan die pyl deur die papier.
Neem n foto en sit op sodat mens kan sien of die pyl links of regs uit skop.
Torque op die boog is n probleem wat mens baie kan rond jaag.
Hier is n foto van hoe ek die boog vas hou om jou n idee te gee
[img width=211 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40889a.jpg[/img]
Ek gebruik basies my duim en wys vinger van my linker hand.
Laat weet as ons kan verder help...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Papier toets van pyle
Dankie Francois / Gerhard
Gaan netnou die handstorie uitprobeer. Sal kyk vir 'n foto later vandag
Groete
Gaan netnou die handstorie uitprobeer. Sal kyk vir 'n foto later vandag
Groete
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Papier toets van pyle
Jy praat van golf.
Follow through is net so belangrik.
Probeer die pennetjie op die kol
hou asof jy die pyl guide soos 'n missiel
vir so lank as moontlik.
Follow through is net so belangrik.
Probeer die pennetjie op die kol
hou asof jy die pyl guide soos 'n missiel
vir so lank as moontlik.
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Papier toets van pyle
Dankie manne !
Het die vingertjie ding probeer - dit werk so goed dat ek begin het om aan my sight te verstel. Lyk nie sleg nie. Linker armpie redelik seer omdat ek nie gewoond daaraan was om so min krag links te gebruik nie. BAIE OEFENING EN NIE NET IN DIE NEUS KRAP NIE !!! Sal later terugvoering ens. gee.
Dit is wat die forum so bleddie goed maak. Hier kom ek met 'n moedelose probleem - bobs jou uncle - probleem opgelos !
Dankie manne
Het die vingertjie ding probeer - dit werk so goed dat ek begin het om aan my sight te verstel. Lyk nie sleg nie. Linker armpie redelik seer omdat ek nie gewoond daaraan was om so min krag links te gebruik nie. BAIE OEFENING EN NIE NET IN DIE NEUS KRAP NIE !!! Sal later terugvoering ens. gee.
Dit is wat die forum so bleddie goed maak. Hier kom ek met 'n moedelose probleem - bobs jou uncle - probleem opgelos !
Dankie manne
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1890
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Papier toets van pyle
henslin
Ek het te vroeg my boog "ge-paper tune" en was daar soveel torque op my hand dat die rest heeltemal buite center gestaan het. Indien die pyl met die stabilizer vergelyk word het dit baie amper 15 grade afgewyk. Ek het toe 'n bullet hole gekry maar dit het my niks gehelp nie. Leer eers skiet en jou hand reg te hou dan sal jy toeque uitsny en die pyle baie maklik paper tune. Hier is 'n site wat my baie met boogskiet gehelp het.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Papier toets van pyle
Dankie virdaai inligting - meer werd as enige pro-shop !!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1890
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Papier toets van pyle
Sorry ek sien ek het nooit die url "gepaste" nie.
Hier is die site wat my die meeste gehelp het met boogskiet:
http://www.performance-archery.tv/
Groete
Heinrich
Hier is die site wat my die meeste gehelp het met boogskiet:
http://www.performance-archery.tv/
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Papier toets van pyle
Dankie Heinrich
Beslis die beste en mees verstaanbare site wat ek nog gesien het. Gaan hom beslis deurwerk ! Tot so 'n palooka soos ek kan die man verstaan !
Dankie
Beslis die beste en mees verstaanbare site wat ek nog gesien het. Gaan hom beslis deurwerk ! Tot so 'n palooka soos ek kan die man verstaan !
Dankie
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Papier toets van pyle
As jy op fulldraw is, kyk op na
jou idler wheel, maak seker die
snaar kom (track) reguit van hom
af, maw jy mag nie die kant van die
idler wheel sien nie, die snaar moet
hom toemaak.
Hoop dit help.
jou idler wheel, maak seker die
snaar kom (track) reguit van hom
af, maw jy mag nie die kant van die
idler wheel sien nie, die snaar moet
hom toemaak.
Hoop dit help.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Papier toets van pyle
Die goed kry jy nie op die net
nie, dit kom maar as mens
sit en dink waarom skiet jy so
vandag en goed more.

van agter gesien, swaai na links
en right tear en visa versa van agter
gesien.
nie, dit kom maar as mens
sit en dink waarom skiet jy so
vandag en goed more.

van agter gesien, swaai na links
en right tear en visa versa van agter
gesien.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Papier toets van pyle
Mens kan ook seker maak jou idler lean
is korrek.
Plaas 'n pyl aan die binnekant van jou
idler wheel (boonste cam) aan dieselfde
kant as jou shelf (links van agter gesien)
[img width=560 height=420]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... DXT021.jpg[/img]
Kyk dan waar jou pyl jou snaar "sny". Op meeste
bo?, moet die snaar die so 3-4mm van jou
snaar af wees by die nocking point. Nie parralel
aan die snaar en definitief nie weg van die snaar.
REG
[img width=560 height=420]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... XT0112.jpg[/img]
VERKEERD
[img width=560 height=420]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... DXT028.jpg[/img]

- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Papier toets van pyle
Ok, kom ek gee my 5c.
Jou grip is nommer een, as jy nie die boog reg grip soos Gerhard se hier bo nie kan jy op jou kop staan jy gannie konstant skiet nie.
Jou boog moet op die deel van jou hand le

Nie soos die man nie.

Dit kruks is, die spier in foto een staan stil as jy jou pinkie beweeg net so staan die ander een stil as jy jou duim beweeg. Wat dit beteken die torque is so te se nul as jy die boog korrek grip. As ek soos my gat verduidelik vra mar ek sal mooier try tik.
Vra mar as julle nog hulp soek.
Ek help graag.

Last edited by Hugo on Wed Jun 08, 2011 11:28 am, edited 1 time in total.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Papier toets van pyle
[img width=560 height=420]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... DXT043.jpg[/img]
Jy kan nou die idler manipuleer
deur die yolk kabels te verleng
en te verkort na gelang van die rigting.
Sit bv twee draai in linker yolk
en haal twee draaie uit in regter yolk
om die pyl nader aan die snaar te kry
enVisa Versa.
[img width=360 height=480]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... DXT041.jpg[/img]

Last edited by PRIVATE RYAN on Wed Jun 08, 2011 11:56 am, edited 1 time in total.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Papier toets van pyle
Kyk ook na cam timing van single cam bo?
voor jy begin papertune, moet jou boog
getune wees.
Druk twee vuurhoutjies in die
timing holes, vergelyk dan met
jou snaar. Dit behoort parallel
aan mekaar te loop.
[img width=560 height=420]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... DXT032.jpg[/img]
Of as jou stout is kan jy so bietjie
meer woema probeer uitkry...
[img width=560 height=420]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... TIMING.jpg[/img]3
En onthou, dis 'n minimum lading
en werk stadig op!!!

Maak seker jou pyle se hoogte
is reg as hy op die rest l?, hy moet
deur die berger hole loop.
[img width=560 height=420]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... XT0142.jpg[/img]
Maak dan jou nocking point so
2mm ho?r as haaks of 90 grade.
Maak sommer 'n winkelhaal
aan 'n ou pyl vas met isoleerband
en Bob is jou oom.
[img width=560 height=420]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... 0142-1.jpg[/img]

Die volgende stap is om jou centre shot te bepaal,
maw links of regs van die rest.
Stel vir die vertrekpunt jou pyl op 20.6mm
of 13/16 van 'n duim.
Nou volg jy die papertuning metode soos
bespreek, maar ek doen dit met bare shaft
sonder fletches. As ek dan 'n ronde gaatjie kry
kan ek maar 'n bootanker voor op my pyl skroef
en hy sal mooi vlieg.
[img width=360 height=480]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... 467_n1.jpg[/img]
maw links of regs van die rest.
Stel vir die vertrekpunt jou pyl op 20.6mm
of 13/16 van 'n duim.
Nou volg jy die papertuning metode soos
bespreek, maar ek doen dit met bare shaft
sonder fletches. As ek dan 'n ronde gaatjie kry
kan ek maar 'n bootanker voor op my pyl skroef
en hy sal mooi vlieg.
[img width=360 height=480]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... 467_n1.jpg[/img]
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Papier toets van pyle
Hierdie metodes werk op single
cam Mathews bo?, ander minderwaardige
bo?, moet mens cam timing ook stel sodat die
cams gelyk oorrol.
cam Mathews bo?, ander minderwaardige
bo?, moet mens cam timing ook stel sodat die
cams gelyk oorrol.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Papier toets van pyle
7/10 vir die pragtige afrikaans jou ou rampokker. 
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Papier toets van pyle
Ag, ek wil ook net my kennis
deel jou ou maaifoedie.
deel jou ou maaifoedie.