Page 1 of 1

Inligting ?

Posted: Wed May 06, 2015 9:06 am
by Omnia
Gaan nou op Nampo gou my "stilmaak masjien" optel by Henk van Silant Hunter . Nou wil ek net weet , het al so baie gelees van die Gunsmit en van daai ene , en moet se ek het al n paer harde woorde gehoor op die forum oor ongelukkigheid , maar wat ek wil weet hier rond in die Vaaldriehoek of naby ons wie kan ek gebruik om die skroefdraad op te sit op my loop . Ek kan nou vir myself dink om te se as daai gedoen is , is dit gedoen !!! Ek weet nie maar ek like as die koel reguit gaan en nie om n hoek skiet nie !!!

Re: Inligting ?

Posted: Wed May 06, 2015 2:59 pm
by GERT vd M
Peet Malherbe. sel NO: O AGT 3 DRIE TWEE 8 3 AGT 2 DRIE
GROETE
GERT

Re: Inligting ?

Posted: Thu May 07, 2015 6:17 pm
by Johan Reyneke
Jy kan ook vir Graig van Hunting en outdoor in Vanderbijlpark probeer. Ek is happy met my twee wat hy gedoen het

Re: Inligting ?

Posted: Thu May 07, 2015 7:43 pm
by HennieC
GERT vd M wrote:Peet Malherbe. sel NO: O AGT 3 DRIE TWEE 8 3 AGT 2 DRIE
GROETE
GERT
Peet het my 303 se loop korter gemaak en skroefdraad gesny terwyl ek gewag het.
Baie vinniger as ander plekke.

Re: Inligting ?

Posted: Thu May 07, 2015 8:37 pm
by Johan Reyneke
HennieC wrote:
GERT vd M wrote:Peet Malherbe. sel NO: O AGT 3 DRIE TWEE 8 3 AGT 2 DRIE
GROETE
GERT
Peet het my 303 se loop korter gemaak en skroefdraad gesny terwyl ek gewag het.
Baie vinniger as ander plekke.
Dit is ook waar, bitter min geweer winkels gaan dit doen.

Re: Inligting ?

Posted: Fri May 08, 2015 10:33 am
by GERT vd M
GERT vd M wrote:Peet Malherbe. sel NO: O AGT 3 DRIE TWEE 8 3 AGT 2 DRIE
GROETE
GERT
Peet het 3 van my gewere gedoen binne 45 min terwyl ek by hom staan. baie tevrede en goedkoper as die ander met kwaliteit werk daarby