Inligting ?
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Inligting ?
Gaan nou op Nampo gou my "stilmaak masjien" optel by Henk van Silant Hunter . Nou wil ek net weet , het al so baie gelees van die Gunsmit en van daai ene , en moet se ek het al n paer harde woorde gehoor op die forum oor ongelukkigheid , maar wat ek wil weet hier rond in die Vaaldriehoek of naby ons wie kan ek gebruik om die skroefdraad op te sit op my loop . Ek kan nou vir myself dink om te se as daai gedoen is , is dit gedoen !!! Ek weet nie maar ek like as die koel reguit gaan en nie om n hoek skiet nie !!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Inligting ?
Peet Malherbe. sel NO: O AGT 3 DRIE TWEE 8 3 AGT 2 DRIE
GROETE
GERT
GROETE
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Inligting ?
Jy kan ook vir Graig van Hunting en outdoor in Vanderbijlpark probeer. Ek is happy met my twee wat hy gedoen het
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Inligting ?
Peet het my 303 se loop korter gemaak en skroefdraad gesny terwyl ek gewag het.GERT vd M wrote:Peet Malherbe. sel NO: O AGT 3 DRIE TWEE 8 3 AGT 2 DRIE
GROETE
GERT
Baie vinniger as ander plekke.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Inligting ?
Dit is ook waar, bitter min geweer winkels gaan dit doen.HennieC wrote:Peet het my 303 se loop korter gemaak en skroefdraad gesny terwyl ek gewag het.GERT vd M wrote:Peet Malherbe. sel NO: O AGT 3 DRIE TWEE 8 3 AGT 2 DRIE
GROETE
GERT
Baie vinniger as ander plekke.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Inligting ?
Peet het 3 van my gewere gedoen binne 45 min terwyl ek by hom staan. baie tevrede en goedkoper as die ander met kwaliteit werk daarbyGERT vd M wrote:Peet Malherbe. sel NO: O AGT 3 DRIE TWEE 8 3 AGT 2 DRIE
GROETE
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
