Ek het twee pakkies (so paar weg) 264 win mag rondtes as iemand wil hê. Afhaal in die Kaap. Oud maar lyk okay, weet die doppe raak duur.
18x Sako
19x Western Super-X (Winchester)
Ivan
264 win mag rondtes
-
IndianLima
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm
Re: 264 win mag rondtes
Landy vat hulle.
