Musgrave 12 (MUSLER) pomp aksie haelgweer

Post Reply
WILDCARD
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm

Musgrave 12 (MUSLER) pomp aksie haelgweer

Post by WILDCARD »

Dagse manne en manninne!

Wil graag uitvind waar ek n Musgrave 12 pomp aksie haelgeweer kan kry? Ek verneem hulle is redelik skaars. N vriend van my besit een maar hy wil vir die dood nie ontslae raak van hom nie.

Ek is nie haastig nie moet elk geval eers die geld in die hande kry maar ek wil regtig die Musgrave 12 he. Ek is in die polisie in die onluste eenheid (POP) en ons is uitgereik met die Musler 12 wat dieslefde wapen is en vervaardig deur Musgrave. Soos ek verstaan was die "civilian" haelgeweer die Musgrave 12 waar die Polisie sin die Musler 12 is.

Ek was al in baie situasies soos bv die plaas geweld in De Doorns so paar jaar terug en regtig ek moet se die Musler is sterk en tough.

Dalk kan iemand my in rigting inwys of dalk het iemand een wat hy dalk wil verkoop?

Groete
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Musgrave 12 (MUSLER) pomp aksie haelgweer

Post by Jacquesb »

Wildcard.
Ons het SAP opleiding gekry in die Beretta RS 200 en RS 202 haelgewere.
Ek glo die 202 is baie naby aan die Musler en Musgrave.
Dis net n kopseer as jy deurmekaar raak met die oophoutoestel en ontsluiter. Jy moet dus genoeg met jou geweer werk. Sodat jy in nood nie fout maak nie.
Net n gedagte.

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Musgrave 12 (MUSLER) pomp aksie haelgweer

Post by Hein M. »

Het Musgrave self die haelpompe gemaak of hulle van Beretta ingevoer?
WILDCARD
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm

Re: Musgrave 12 (MUSLER) pomp aksie haelgweer

Post by WILDCARD »

Jacquesb wrote:Wildcard.
Ons het SAP opleiding gekry in die Beretta RS 200 en RS 202 haelgewere.
Ek glo die 202 is baie naby aan die Musler en Musgrave.
Dis net n kopseer as jy deurmekaar raak met die oophoutoestel en ontsluiter. Jy moet dus genoeg met jou geweer werk. Sodat jy in nood nie fout maak nie.
Net n gedagte.

Groete
Jacques
Ek het ook opleiding in beide die Beretta RS 200, RS 202 asook die Musler. Die Musler is die Suid Afrikaanse "copy" van die Beretta haelgewere nes die Z88 n SA copy is van die Beretta 92 reeks pistool. Behalwe dat die Musler instaat is om CS (traangas) grenades te launch waar die Beretta nie kan nie.

Die Musler is dus plaaslik gemaak. Die Musler was ook beskikbaar aan die siviele mark nes die Z88 destyds was. Al verskil is dat hy nie die naam "Musler" soos die SAP op het nie maar "MUSGRAVE 12"


Die Musgrave 12 was beskikbaar met n hout kolf en hout pomp meganisme asook die swart plastic. Die Musler in die polisie het wel net die swart plastic deele. Dis al 2 presies dieselfde gewere.

Sien die aangehegte foto. Dis die siviele een wat beskikbaar was destyds en die een wat ek soek. Maak nie saak of dit hout of plastic is nie. Die hoofdoel van die haelgeweer indien ek een kry sal deel maak van my versaameling tema.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Post Reply