Boog teiken butt
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Boog teiken butt
Hallo Menere
Wat noem mens die spons wat vir boogskiet buts gebruik word en waar in die kaap omgewing kan ek hiervan kry?
Dankie
Wat noem mens die spons wat vir boogskiet buts gebruik word en waar in die kaap omgewing kan ek hiervan kry?
Dankie
Last edited by Arnold on Thu Mar 26, 2015 3:02 pm, edited 1 time in total.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Boog teiken but
Arnold bel die manne.Hulle ken die produk,ek het al van dit hier in Pta gekoop.Hul het n Kaapse tak.
http://www.sondor.co.za/contact-sondor.php
http://www.sondor.co.za/contact-sondor.php
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boog teiken but
Dankie, ek het hulle so 3 weke terug gemail sonder enige terugvoer.
Ek was bietjie haastig en kon nie bel nie maar het hulle nou op die lyn.
Ek was bietjie haastig en kon nie bel nie maar het hulle nou op die lyn.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boog teiken but
R10 per sheet van 1mx2m (3-5mm dik)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boog teiken but
Hoe "diep" is 'n butt om 'n 60 - 70 lbs boog se pyl te stop?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boog teiken butt
Rondom 30cm.
Dit hang ook af hoe styf jy die velle compress.
Dit hang ook af hoe styf jy die velle compress.
Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boog teiken butt
Wat kos 'n butt as mens een koop?
So 800x800mm size?
So 800x800mm size?
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Boog teiken butt
Arnold as ek jou kan raad gee... koop 'n spiderweb butt en kry klaar. dit gaan regtig waar jou oefen lekkerder en baie gemakliker maak.
http://spyderwebtargets.com/
http://spyderwebtargets.com/
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Boog teiken butt
As jy n broadhead wil skiet praat met Andre Busch van Busch taxidermy www.buschtaxidermy.co.za
Vir fieldpoints, gaan koop n streepsak by builders vir R6 en stop hom lekker styf met n ou kombers of mat onderfelt wat jy sommer by mat ouens koop wat hulle uitgehaal het. Ek skiet my 90# boog met 713gr pyle in so sak in en hy stop hom mooi en mens trek hom met 2 vingers uit.
Vir fieldpoints, gaan koop n streepsak by builders vir R6 en stop hom lekker styf met n ou kombers of mat onderfelt wat jy sommer by mat ouens koop wat hulle uitgehaal het. Ek skiet my 90# boog met 713gr pyle in so sak in en hy stop hom mooi en mens trek hom met 2 vingers uit.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boog teiken butt
Lyk my die verkoopsman by Sondor weet ook nie regtig watse materiaal dit moet wees nie 
Ge, het jy dalk nog die specs van die materiaal wat jy gekoop het?
Ge, het jy dalk nog die specs van die materiaal wat jy gekoop het?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boog teiken butt
Wie verkoop die teikens plaaslik? Ek sien hulle is nie cheap nie!Katefbessie wrote:Arnold as ek jou kan raad gee... koop 'n spiderweb butt en kry klaar. dit gaan regtig waar jou oefen lekkerder en baie gemakliker maak.
http://spyderwebtargets.com/
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Boog teiken butt
Ek het n klein spyderwebb wat jy kan vat. Hy is gebruik maar job nog. Hys joune as jy hom kom haal.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Boog teiken butt
Ek het nog die groot spons tipe ook... ook joune of iemand wat hom wil he s'n. Het my boog noodgedwongge verkoop...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boog teiken butt
Dankie BeesBreet, waar in die wêreld is jy?
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Boog teiken butt
Nottingham Road Kzn
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Boog teiken butt
Arnold, daar is n plek wat daai tipe spons verkoop waarvan die manne rests. Ek kan nie op hulle naam kom nie, maarArnold wrote:Hallo Menere
Wat noem mens die spons wat vir boogskiet buts gebruik word en waar in die kaap omgewing kan ek hiervan kry?
Dankie
weet waar hulle plek is.Hulle het alle tipe spons daar.
Hulle is daar in Parow ind agter die Coke fabriek.
JY kan my bel op 082 556 7274.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boog teiken butt
Dit is sondor. Hulle is in parow industria ...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boog teiken butt
Great gebaar!BeesBreet wrote:Ek het n klein spyderwebb wat jy kan vat. Hy is gebruik maar job nog. Hys joune as jy hom kom haal.
Goed, beter, 6millimeter!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Boog teiken butt
Moer dis nou nice!! sommer jaloers!Geno wrote:Great gebaar!BeesBreet wrote:Ek het n klein spyderwebb wat jy kan vat. Hy is gebruik maar job nog. Hys joune as jy hom kom haal.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boog teiken butt
Dalk is daar iemand nader wat van jou aanbod gebruik kan maak. Ek sit in die kaap, of dalk het iemand dalk 'n lift af kaap toe?BeesBreet wrote:Nottingham Road Kzn
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Boog teiken butt
My aanbod staan dan vir enige Jaracal lid. Ek weet nie nou van n lift nie...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boog teiken butt
As Arnold hom nie kan vat nie, sal ek. My broer bly in Amanzimtoti. Sal kan plan sien met lift.
Goed, beter, 6millimeter!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Boog teiken butt
100% soos ek gese het dit is used goods, maar werk nog...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boog teiken butt
Baie dankie Beesbreet.
Geno, jy is welkom om hom te vat
Geno, jy is welkom om hom te vat
