Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
Die link is vir n baie interessante maatskappy wat vorrlaaiers bou.
http://www.swinglock.net/416lrt.html
http://www.swinglock.net/416lrt.html
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
Paar van my vriende skiet kompeterend langafstand voorlaaier. Hulle warm op op so 300m. Skuif dan na middel afstand op 600m en as die manne nou mooi geolie is val die koele op 900m.
Beste van als is dat hulle met gaatjies visiere skiet.

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
Hoe groot is die target , n huis?Pvdw wrote:Paar van my vriende skiet kompeterend langafstand voorlaaier. Hulle warm op op so 300m. Skuif dan na middel afstand op 600m en as die manne nou mooi geolie is val die koele op 900m.
Beste van als is dat hulle met gaatjies visiere skiet.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
Ek is nie 'n swartkruitskut nie, hulle skiet egter saam met ons Bisley manne, op dieselfde teikens.Smitstertjies wrote:
Hoe groot is die target , n huis?
Die langafstand (7,8&900m) teiken se mikpunt (swart kol) se deursnee is 1118mm, maar die kol is 508mm en die v-kol is 254mm groot.
Ek sal nie voor die manne staan op 900m nie!!
Terloops, vir die laaste 4 agtereenvolgende swartkruit langafstand wereldkampioenskappe, is SA die wenners.
Van hulle is ook wereldrekord houers!!!
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
Ek het julle Bisley manne se vernuf al beskou en moet erken, dit is ver bo my vuurmaakplek. As die swartkruit manne dit ook so doen dan skud ek net my kop in ongeloof. Dis regtig iets besonders om die manne so te sien skiet.swc-tr wrote:Ek is nie 'n swartkruitskut nie, hulle skiet egter saam met ons Bisley manne, op dieselfde teikens.Smitstertjies wrote:
Hoe groot is die target , n huis?
Die 900m teiken se mikpunt (swart kol) se deursnee is 1118mm, maar die kol is 508mm en die v-kol is 254mm groot.
Ek sal nie voor die manne staan op 900m nie!!![]()
Terloops, vir die laaste 4 agtereenvolgende swartkruit langafstand wereldkampioenskappe, is SA die wenners.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
Watse BC koeels praat mens hier van?
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
Hulle maak hulle eie koeels uit lood. Dit word dan in n papiertjie toegevou en geskiet. Daar is manne wat oor 900m voltalle skiet. Hulle mag ook nie windmeters tydens kompetiesies gebruik nie. Moet die vlae lees.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
"These rifles can shoot bullets from the 300 gr Barnes TSX with an advertised B.C. of .298 up to the 450 gr Rocky Mountain Match Hunting bullet with a calculated B.C. ( at 2700 fps ) of .880.
The 325 gr Rocky Mountain long range flat base bullet shown with the target below has a very high calculated B.C. of .559 at 2600 fps. 350 gr, 375 gr and 400 gr high B.C. bullets are also available as well as other types and weights". http://www.swinglock.net/416SLTover.html
The 325 gr Rocky Mountain long range flat base bullet shown with the target below has a very high calculated B.C. of .559 at 2600 fps. 350 gr, 375 gr and 400 gr high B.C. bullets are also available as well as other types and weights". http://www.swinglock.net/416SLTover.html
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
Hi Almal,
Vra net vir Mars67 op die Forum om julle te veduidelik hoe dit gedoen word. Sommer met sy Pedersoli-Gibbs 451cal.
Groete
Ferdi Bam

Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Langafstand Voorlaaier - Ja jy het reg gelees
Oom Frik hier op die forum my gese op 1000 of 900 yards sal hy 10/10 'n asdrom deksel raaksiet.