8 x 57 J (.318)
-
Olof
8 x 57 J (.318)
Middag almal
Soos julle seker al op ?n vorige pos gesien het, het ek bogenoemde kaliber. Ek sukkel baie om patrone te kry van die rak af. Die .319's is baie skaars. Die .323 of JS is meer beskikbaar.
Het ?n matrys gekry om te herlaai. Maar ek verstaan dat punte net so skaars is. Doppe is meer verkrygbaar. Weet iemand dalk waar ek punte in die hande kan kry?
My ande ropsie is om die loop te laar vervang met ?n .323 wat beteken die lisensie sal ook moet verander a.g.v. die nuwe nommer. Of kan die bestaande nommer op die nuwe loop geslaan word? Is dit wettig?
Hoor graag van die manne wat weet.
Baie dankie

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 8 x 57 J (.318)
Olof
Waar bly jy, as jy naby Bloem is, kontak Gerrie Coetzee, van Gerrie Coetzee Vuurwapens, hoor wat hy voorstel, glo hy sal kan help, se jy is van die forum af verwys........
Mooi loop
Francois

- WynandM
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Apr 24, 2011 11:32 am
Re: 8 x 57 J (.318)
Hi Olof,
Ek weet van 200 .318 Norma punte (196gr) wat n baas soek. As jy belang stel sal ek vir jou meer uitvind.
Indien jou aksie sterk genoeg is, (Baie van die ou militere aksies in omloop kan nie die ekstra druk hanteer nie) ,moet jy dalk maar die ander loop oorweeg... Ek het n idee dit gaan jou op die ou einde baie hoofpyne spaar.
Ek self gebruik n 8x57JS vir algemene bosveld jag, en was nog nooit spyt nie.
Groete
Wynand

Gerard
Re: 8 x 57 J (.318)
GSC maak 'n 157gr HV koeel vir die 8x57 J. Lewering is ongeveer 6 weke.
-
Olof
Re: 8 x 57 J (.318)
Gerard
Baie dankie vir daai inligting. 196gr is bietjie swaar. Sou meer van 170gr gehou het.
Francois
Ongelukkig is ek baie ver van Bloem af. Ek verstaan hier naby my is iemand wat sy storie ken met die tipe ding. Sal daar gaan hulp soek.
Wynand
Ek reken ook dat dit op die lang duur baie moeite en verdriet gaan spaar. Aangesien ek nou die matrys het vir die .323 kan ek altyd op ?n later stadium besluit of ek wil herlaai. Iets wat al baie lank in my gedagtes dwaal.
Baie dankie vir die inligting sover.
Sou net graag wou hoor by iemand wat dalk weet of die nuwe loop met die ou loop se nommer gestamp kan word. My gevoel is dat dit gedoen kan word aangesien dit nie ?n kaliber verandering is nie.
Jagters groete

Olof, ons koeel is 157gr, nie 196gr nie. Omdat dit 'n gedraaide koper holpunt koeel is, is dit ongeveer die lengte van 'n loodkern 185gr koeel. Beste van beide werelde: die spoed van 'n 160 en die BC van 'n 180. Lekker plat met min windskuif en kort vlugtyd.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: 8 x 57 J (.318)
Volgens die wet sal jy moet aansoek doen vir 'n loopvervanging deur 'n wapensmid.
Eers as hulle jou toestemming gee kan jy die nuwe loop laat opsit en moet die geweer dan eers ge proef raak deur die SABS.
Jy doen dan aansoek om die nuwe inligting (naam en nommer)van die nuwe loop op CFR se stelsel te laat aanbring.
Hulle stuur vir jou 'n nuwe kaart en BOB's your uncle.
Jy kyk na minimum 3 of meer maande afhangend van hoe gelukkig jy is met CFR en hoe vinnig jou smid is
Jammer ou maat, maar as jy binne die wet wil bly is dit jou enigste uitweg.
Jy kan waarskynlik vir jou plaaslik koe?ls laat maak of dit self uit Amerika kry in die helfde van die tyd....Net nog 'n poging van die regering om wetsgehoorsame burgers tot kriminetle aktiwiteit te dryf....
P

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 8 x 57 J (.318)
BS
Hoe kry mens koeels uit die USA?
Groetnis
Hoe kry mens koeels uit die USA?
Groetnis
Last edited by Monrique (SJ) on Thu Apr 28, 2011 9:58 pm, edited 1 time in total.
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: 8 x 57 J (.318)
Olof
Sit klaar vir jou n 323 loop op en as jou aksie dit toelaat dat sny jy hom 8x68 toe,sal my linker een gee vir so roer
Ek skiet ok 8x57 en dit bly een my gunsteling kalibers.
Lekker aand
Hvz

260rem 8x57js brno 12br mossberg
-
Olof
Re: 8 x 57 J (.318)
Gerard
Verskoning. Ek weet nie waar ek aan die 197gr kom nie. Het weer gaan kyk op julle webblad en jy is reg. Baie jammer. Sal bestel sodra ek gereed is.
HVZ
Ek hoor wat jy s?, maar hoe bepaal ek of my aksie dit sal kan vat?
Baboonstalker
Is maar moeilik om binne die wet te bly met al die nuwe CFR gemors en red tape. Ek wil ook SJ se vraag vra. Hoe en by wie kry mens koe?ls uit Amerika uit? Groetnis
Verskoning. Ek weet nie waar ek aan die 197gr kom nie. Het weer gaan kyk op julle webblad en jy is reg. Baie jammer. Sal bestel sodra ek gereed is.
HVZ
Ek hoor wat jy s?, maar hoe bepaal ek of my aksie dit sal kan vat?
Baboonstalker
Is maar moeilik om binne die wet te bly met al die nuwe CFR gemors en red tape. Ek wil ook SJ se vraag vra. Hoe en by wie kry mens koe?ls uit Amerika uit? Groetnis
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: 8 x 57 J (.318)
Ek ken nie die wet wat betref koe?ls van die VSA nie.
Ek weet wel van manne wat vriende daar het en dan vir hulle koe?ls aanstuur, 'n paar pakkies op 'n slag.
as 'n man nie die goed plaaslik kan kry nie moet jy maar plan maak, maar skiet moet jy skiet!
(dalk is daar een of meer manne hier wat ondervinding het hiervan0
Pieter