Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 557
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Ek het n Lyttleton RSA aksie op my 270.
Watter prys behoort ek te kry sou ek wou verkoop?
Aksie is regtig in n puik toestand maar loop is gedaan en moet vervang word.
Het timney sneller op wat gestel is op 1.8pd
Watter prys behoort ek te kry sou ek wou verkoop?
Aksie is regtig in n puik toestand maar loop is gedaan en moet vervang word.
Het timney sneller op wat gestel is op 1.8pd
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
As jy aan my verkoop omtrent R1500 
Ernstig nou, ek dink jy kan maar stoot met die prys, daai aksies is baie gewild. Met die loop wat op is dalk bietjie minder as markverwant. Ek skat enige iets tussen 7 en 10? (op Guntree gaan jy dalk meer kan kry).
Slim manne moet maar sê

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Nee jislaaik kerels.. ek weet nie. Op die meeste R5000-R8000 vir hom as sy loop klaar is...
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Aksie seker tenminste 6 werd plus die sneller wat seker deesdae 2k kos nuut- dink 7k is marverwant- 5k n bargain. Het RSA"s al sien gaan vir 7k sonder sneller en blueprint
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Ek sou ook se so tussen R6k tot R7.5k sal jy maklik kry.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Maak Timney n sneller vir die RSA aksie?
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Gromit, nee nie sover ek weet nie. Ek het wel vir my die K98 Timney gekoop en na Izak Hatting gevat om op my 30-06 Musgrave Lyttleton RSA te sit. Hy fit hom om op jou RSA!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Gromit jy is reg. thor of Davies. Geen Timney wat ek van weet nie..... Ek lees soos my allie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Goed om te weet!Finfan wrote:Gromit, nee nie sover ek weet nie. Ek het wel vir my die K98 Timney gekoop en na Izak Hatting gevat om op my 30-06 Musgrave Lyttleton RSA te sit. Hy fit hom om op jou RSA!
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Ek het 'n 270Win Musgrave met Vektor aksie met 'n Timney sneller. So gekry. My 375H&H het 'n soortgelyke aksie met 'n Thor sneller. Hulle voel vir my baie eenders.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Ek vat die 30-06 vir sy toets lopie met die Timney. As hy lekker werk gaan ek die 308 en 375 ook Timney.Dries101 wrote:Goed om te weet!Finfan wrote:Gromit, nee nie sover ek weet nie. Ek het wel vir my die K98 Timney gekoop en na Izak Hatting gevat om op my 30-06 Musgrave Lyttleton RSA te sit. Hy fit hom om op jou RSA!
Hoe is die Thor en Daves op die RSA en hoe lig kan mens hom kry?
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
My Thor is van so aard dat ek nie n Timney of Davies sal oorweeg nie. Baie lekker lig ens. Maw ek dink nie daar is nou juis n dag en nag verskil nie. Ek hou vav davies se sneller form
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Hier is 'n foto van 'n Davies wat op my plank is - Tans op so 430g gestel maar hy kan heelwat ligter stel nog.Dries101 wrote:My Thor is van so aard dat ek nie n Timney of Davies sal oorweeg nie. Baie lekker lig ens. Maw ek dink nie daar is nou juis n dag en nag verskil nie. Ek hou vav davies se sneller form
http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/Mobile%20Uploads/a8116319-0c97-4dfa-93ac-4a3ae3e23255_zps62bc80c1.jpg
Lyk nie so goed nie maar voel wel great en werk nog beter
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Stem saam. Daai sneller is woeslelik!
Die dik houte kry mos die kos gaar.
Die dik houte kry mos die kos gaar.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Daai Davies is 'n fantastiese sneller. Maar ek sukkel om my snellervinger daar in te kry, sonder om bo en onder te raak. Het iemand anders al 'n plan gemaak? Snellerbeul oopbuig of iets? Sal graag wil weet, anders moet ek maar 'n Thor kry.Duracell wrote:Hier is 'n foto van 'n Davies wat op my plank is - Tans op so 430g gestel maar hy kan heelwat ligter stel nog.Dries101 wrote:My Thor is van so aard dat ek nie n Timney of Davies sal oorweeg nie. Baie lekker lig ens. Maw ek dink nie daar is nou juis n dag en nag verskil nie. Ek hou vav davies se sneller form
http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/Mobile%20Uploads/a8116319-0c97-4dfa-93ac-4a3ae3e23255_zps62bc80c1.jpg
Lyk nie so goed nie maar voel wel great en werk nog beter
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Lyttleton RSA aksie 270 win:.....
Ek het in die afgelope maande 2 gekoop een was in puik toestand met picatinny rail en decent scope vir 15k en nog een met n redelike nuwe 28"shillen loop wat "ge-blueprint" was vir 10k. Met die regte koper kry jy dalk 10k maar vir 7k behoort jy hom maklik te verkoop.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS