Norma kruit sal ons seker vir lank nie meer bekore wees nie,Francois jy is mos nou in die bedryf vind uit wat die rede is dat dit ook nie meer in Nam beskikbaar is nie julle word seker nie ook gestraf omdat Somchem in RSA is nie.
Raynie
NORMA Kruit
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
NORMA Kruit
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: NORMA Kruit
Raynie
Ek sou eers die 9de Mei weer inni shop wees, maar my planne het verander, ek sal seker teen Woensdag daar wees, sal uitving en laat weet,,,,
Mooi loop
Francois
Ek sou eers die 9de Mei weer inni shop wees, maar my planne het verander, ek sal seker teen Woensdag daar wees, sal uitving en laat weet,,,,
Mooi loop
Francois
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: NORMA Kruit
Hi Francois
Moet nie vergeet om uit te vind nie
Raynie
Moet nie vergeet om uit te vind nie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed