ń Lekker projek

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
marco

ń Lekker projek

Post by marco »

Ek het so n paar dae terug besluit om my 89 aksie se slot knop te vervang aangesien die std knop te klein is vir my hande.

Na n paar uur om n 'jig' te maak om die slot in my draaibank te kon draai, het die krulle begin spat.

Hier is my eerste probeerslag..
Post Reply