ń Lekker projek

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
marco

ń Lekker projek

Post by marco »

Ek het so paar dae terug besluit om my 89 aksie se slot knop te vervang aangesien die std een te klein was vir my hande.

Na so dag of twee werk om n 'jig' te maak sodat ek die slot kon draai in my draaibank , het die krulle begin spat.

Hier is my probeer slag.
Post Reply