ń Lekker projek

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
marco

ń Lekker projek

Post by marco »

Ek het so n paar dae terug besluit om n beter slot knop op my 89 aksie te sit aangesien hy bietjie te klein is vir my hande.

Na so n dag of twee se werk om n 'jig' te maak sodat ek die slot kon draai in my draaibank ,het die krulle gespat.

Hier is my probeer slag.
Post Reply