Ek wil laat kliente vir my n paar goed uit VSA inbring, doppe, dies en paar ander herlaai items.
Weet enige van julle of dit toegelaat word om se maar doppe en dies in sy tas deur te bring van n kaliber waarvan hy/sy nie n lisensie het nie?
Doppe en dies in bring vanaf VSA
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Doppe en dies in bring vanaf VSA
Ek het dit al gedoen, maar by 'n stopover in Buenos Aires het hulle my tasse laat uitpak. Gelukkig het ek ook 'n reloading manual in my sak gehad, toe beduie ek vir die Argentyn met prentjies wat die doppe en dies doen - en dat dit veilig is. Op advies het ek gesorg dat ek met my vuurwapenlisensies reis. Hy't my nie daarvoor gevra nie en gese dis OK, ek kan maar deurgaan. Nooit verdere probleme gehad nie, tot ek veilig by die huis in die Kaap stilgehou het.Rommel wrote:Ek wil laat kliente vir my n paar goed uit VSA inbring, doppe, dies en paar ander herlaai items.
Weet enige van julle of dit toegelaat word om se maar doppe en dies in sy tas deur te bring van n kaliber waarvan hy/sy nie n lisensie het nie?
MAAR, as herlaaier en wapenlisensiehouer sal ek 'n geldige argument kan voer teenoor wie ook al my query.
Jou kliente helaas, nie. My raad is om eerder die goed plaaslik te koop en hulle groot potensiele k@@rk te spaar. Jy gaan in elk geval nie so baie spaar nie.
Use it, don't use it.
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: Doppe en dies in bring vanaf VSA
S&O vra vir 9.3x62 die- R690, 100x Norma 9.3 doppe-R2100, 100x 404 doppe- R4000
VSA kan ek 9.3x62 die kry vir $40, 100x Norma 9.3 doppe- $140, 100x 404 doppe- $250
En dan nog courier kostes, so spaar gaan ek spaar!
As dit n probleem gaan wees dan is dit nou maar so. Net gehoop dit is dalk moontlik.

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Doppe en dies in bring vanaf VSA
Rommel,
Johan van Wyk het bv nou die dag vir R500 n 9,3 diestel verkoop.
.458 Express verkoop once fired Normas teen R10 n dop
Daar is bargains daarbuite.
Hou jou oe en ore op die grond en jy kan mooi regkom.
Johan van Wyk het bv nou die dag vir R500 n 9,3 diestel verkoop.
.458 Express verkoop once fired Normas teen R10 n dop
Daar is bargains daarbuite.
Hou jou oe en ore op die grond en jy kan mooi regkom.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Doppe en dies in bring vanaf VSA
Met die huidige wisselkoers gaan jy minder as R400 spaar op 100 Norma doppe vir die 9.3 x 62.
Ek weet Rosenthal's in die Kaap laat jou toe om Norma doppe in bv 10'e te koop, so jy kan dus bv 60 ipv 100 koop.
Ek weet Rosenthal's in die Kaap laat jou toe om Norma doppe in bv 10'e te koop, so jy kan dus bv 60 ipv 100 koop.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: Doppe en dies in bring vanaf VSA
Dewald, dankie. 458 Express het my gekontak, kon n goeie deal by hom kry!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Doppe en dies in bring vanaf VSA
Cool. Bly het reggekom
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Doppe en dies in bring vanaf VSA
Ek het al in Januarie n Weaver Euro Style super slam 1.5-6x24 in Amerika gekoop. Hy's by my my suster in Tallahassee in Florida. Sy kom darem Junie maand kuier dan bring sy saam.
Ek het darem al n foto gekry.
https://m.ak.fbcdn.net/sphotos-e.ak/hphotos-ak-xfp1/v/t1.0-9/10985263_10152696243996235_7930647693133992158_n.jpg?oh=e85560b11806f16db30e0bb335743fbe&oe=557E857A&__gda__=1434859039_4971d5fc18f0ca6b2478c56e34657367