Ek het die al by van die manne gesien en dit is indrukwekkend.
Weet julle van so 'n program wat beskikbar is vir die blackberry?
P
FTE Ballistic - Vir iPhone & iPad
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: FTE Ballistic - Vir iPhone & iPad
Kyk bietjie of hierdie werk http://www.lapua.com/en/customer-center ... tware.html
My ou foon wil nie die goed laai nie :(
My ou foon wil nie die goed laai nie :(
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: FTE Ballistic - Vir iPhone & iPad
Daar is 'n paar vir die Blackberry, search op AppWorld.
Piet Breedt het 'n oulike program op sy Ipod, hulle noem dit Isnipe.

Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: FTE Ballistic - Vir iPhone & iPad
Arnold,
Het hom gedownload. Hy kan download maar ek kan glad nie uitfigure nie.
Cheers
JP
Het hom gedownload. Hy kan download maar ek kan glad nie uitfigure nie.
Cheers
JP
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: FTE Ballistic - Vir iPhone & iPad
Arnold,
Het hom gedownload. Hy kan download maar ek kan glad nie uitfigure nie.
Cheers
JP
Het hom gedownload. Hy kan download maar ek kan glad nie uitfigure nie.
Cheers
JP
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: FTE Ballistic - Vir iPhone & iPad
Ek het ook die Lapua program ge download en hy loop wel op die Blackberry.
Die enigste nadeel is dat hy slegs Lapua koe?ls in sy databasis het en jy kan dit nie wysig of nuwe koe?ls bysit nie.
Die program is 'n "customised" weergawe van Viking balistics. Ek sal later kyk of ek dit kan download en dalk gee hy jou meer vryheid om koe?ls by te sit.

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: FTE Ballistic - Vir iPhone & iPad
Die selfone met Android programmatuur het ook so 'n program.
Program se naam is Strelok onder Android Market. Moet se is nogal heel in ooreenstemming met die ander tabelle wat ek het. Wat ook oulik is is dat daar verskeie kruishaar keuses van die vername teleskoop makers het en wys dan waar jy moet afmerk vir wind en afstand. Daar is ook keuse van 3 gewere wat onthou word.
Program se naam is Strelok onder Android Market. Moet se is nogal heel in ooreenstemming met die ander tabelle wat ek het. Wat ook oulik is is dat daar verskeie kruishaar keuses van die vername teleskoop makers het en wys dan waar jy moet afmerk vir wind en afstand. Daar is ook keuse van 3 gewere wat onthou word.
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: FTE Ballistic - Vir iPhone & iPad
Ludwig
As jy jou geweer ken dan het jy eintlik die info reeds in jou kop... Om goed te kan skiet moet jy ongelukkig oefen en oefen en nogmaals oefen. Die veldskiet kompetisies het my geweldig geleer om die afstande te skat, wind te lees en dan daarvolgends jou skoot te beplan. Dit doen daai calculator nie. In elk geval is daar nie tyd om die selfoon nader te sleep as bokkie by jou verbystap nie.
Wat vir my weer handig is is dat ek sommer by die huis verskillende afstande / wind insit, dink waar moet mik en dan vergelyk. Dit is ook oefen en kos BAIE minder.
Ek dink die ou praat van die ouens wat maks 10 skote in jaar skiet - inskiet en dan moontlik 'n bok. Ek stem dan saam met hom dat dan gevaarlik is. Hy dink met beperkte kennis en ondrvinding wat is wind/ afstand, roep die prentjie deur sy babbelaas/ benewelde brein op en skiet dan op lewende teiken met gevolg dat kwes. Wel die Amerikaners moet oranje klere aantrek anders skiet hulle mekaar dood in elk geval.
Dus waarvoor gebruik jy die program - lui of om jouself te toets