LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post Reply
User avatar
ockiemedic
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am

LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by ockiemedic »

Dag se manne.

Ek het n LM 4 en 5 en die skietgoed van my het n teleskoop nodig vir die jakkels. Ons het die windgat diere nou al mooi pak gegee, so van naby skiet is daar nou nie meer nie.
Het julle slim mense nie dalk vir my n paar voorstelle vir n teleskoop wat gaan werk vir die gewere nie. Ek het gekyk na:

1. Burris Fullfield TAC30 Tactical Rifle Scope with Fast Fire II Red Dot Reflex Sight and AR-P.E.P.R. Mount
2. Bushnell AR Optics Rifle Scope
3. Leupold Mark AR Mod-1 Rifle Scope

Maar soos julle weet, groei geld nie aan n boom nie en ek boer ook nie met bome nie. So n man wil nou nie jou plaas verkoop om te kan betaal vir die goed nie.

Maar jakkels moet daar geskiet raak en hulp met voorstelle sal baie waardeer raak.

Karoo Groete
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3999
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by tau »

EK stel voor jy gaan stel jou eers by nuwe lede voor en dan doen jy 20 push-ups. As jy daar klaar is dan Kry jy vir jou 'n .260 Rem en skiet die jakkalse daarmee.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
ockiemedic
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by ockiemedic »

Die .260 REM is so naby aan my hart, maar ongelukkig kan hy nie lood gooi soos n LM nie.
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
User avatar
ockiemedic
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by ockiemedic »

Voorstelling is klaar en push-ups gedoen, sommer so paar ekstra gedoen net vir die wis en onwis.
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by G-force »

ockiemedic wrote:Voorstelling is klaar en push-ups gedoen, sommer so paar ekstra gedoen net vir die wis en onwis.
Welkom hier.Wat is jou budget op die scope?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
ockiemedic
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by ockiemedic »

Ek het gehoop onder R5000.
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by G-force »

Vir ver skiet in die aand gaan jy nie maklik regkom vir R5000 in my opinie nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 930
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by Philip J »

Redfield Battlezone 6-18x44 gaan jou waarskynlik omtrent 5k kos en jy kan hom maar met 'n skoon gemoed opsit. Dan kry jy ook sommer klaar die hoogte verstellings knop met vooraf gemerkte afstande spesifiek vir .223

Net 'n gedagte! ++>:
Groetnis
Philip
User avatar
ockiemedic
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by ockiemedic »

Ek hou van Burris se teleskoop aangesien dit dubble doelig kan wees, maar ek is nie seker hy gaan so mooi werk op ver afstande nie. Aan die een kant is ek ook nie van plan om ver te skiet nie. Die jakkels word tog geroep en hie ver kan n LM akuraat skiet.
G-force wat sal jou budget vir so iets wees. Ek het gee idee met dit nie.
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by Sangoma (IAN) »

Jy kort oordentlike glas vir nag skiet. En dis ongelukkig nie goedkoop nie! Duur glas = duur prys
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by G-force »

In jou eerste post se jy die jakkalse is nou effens wild en dus gaan die skote ver wees,nou se jy nie so ver nie.Om behoorlik te kan ID op 300m+ soek jy goeie optics wat in die aand kan werk.Jy kyk hier van so R12k tot oor die R30K,hang af hoe ernstig jy n suksesvolle jakkals jagter wil wees.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
ockiemedic
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by ockiemedic »

Dankie g-force, nee ek het darem nou nog nie n jakkels op 300m gaan soek nie. Die jakkelse is rondom 100m tot en met 130m. Ek verstaan wat jy bedoel met die behoorlike teleskope, n mens wil nie 2 keer gaan koop as jy net die regte ding van die begin-af moes gekry het.
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3999
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by tau »

Ockie luister vir G-Force. Ek sou nie iets anders as 'n "battle sight" op die LM sit nie. Jou .260 is helemal genoeg vir die Jakkalse by julle.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by James Wilson »

Ek dink jy moet eers kyk hoe klein is jou groeppe met die LM's is, oor 100m. Dit help nie jy koop n scope vir ver skiet in die nag, maar jou geweer kan dit nie konstant doen nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by Geno »

Bere daai LM, en laai 95gr V-Max in jou .260
Goed, beter, 6millimeter!
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by Alwin »

Die LM's (4, 5 en 6) behoort 1 MOA te kan skiet met goeie ammunisie gelaai met jag-koeëls. Die beperking kom in by die sneller en die teleskoopmontering. Die sneller voel soos 'n rewolwer se dubbelaksie, wat goeie skootplasing op 'n haastige teiken (jakkals) kan belemmer. Die LM, synde gebaseerd op 'n AK, is nie juis ontwerp om 'n teleskoop te monteer nie. Daar is baie planne, maar die meeste monterings klamp op die loop. Dit kan effense variasies op die trefpunt afgee, na gelang van jou rus of greep. Al die beperkings, maak dat 'n goeie LM nie kan kers vashou met 'n goeie grendel-geweer nie. Daarom sou ek nie te veel vergroting gebruik in die teleskoop nie. Iets soos Redfield se 3-9 Battlezone sal waarskynlik heeltemal voldoende wees. Onthou ook dat die montering alreeds 'n paar randjies gaan kos. 'n Wangstuk op die kolf, gaan ook nodig wees om die oog met die teleskoop op te lyn, veral in die nag.
User avatar
ockiemedic
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by ockiemedic »

Dankie manne, so my afleiding van all julle goeie terug voer is. Ek het n .260 met als wat nodig is, hoekom wil ek nou gaan sukkel met n LM.

Dankie vir die hulp so ver.
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3999
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: LM 4 en LM 5 Tactical Teleskoop

Post by tau »

ockiemedic wrote:Dankie manne, so my afleiding van all julle goeie terug voer is. Ek het n .260 met als wat nodig is, hoekom wil ek nou gaan sukkel met n LM.

Dankie vir die hulp so ver.

LM = om wild stropers te verjaag en dan huis veiligheid. Natuurlik 3 gun kompetiesies. Of gee maar die LM4 vir my ek sal hom mooi oppas.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply