Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Mon Feb 23, 2015 2:40 pm
by Unleashed186
Hallooo!
Ek lees al 'n hele paar maande en uit eindelik nou kom en kom hallo sĂȘ van PTA af en geniet alles van skiet

. Lekker dag vir almal!
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Feb 23, 2015 2:42 pm
by FCLoretz
Middag losgelaat186,
Welkom op die forum. Vertel bietjie meer van jou arsenaal?
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Feb 23, 2015 3:09 pm
by Unleashed186
FCLoretz Ekt die volgende, 22LR, 6mm Musgrave, .243 2 x 308 en 'n 338 win mag en laaste 'n ou 9mm P wat uit die 2de wereld oorlog kom. Maar ek glo my arsenal sal nog groei hehehe
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Feb 23, 2015 3:18 pm
by jamalley
Welkom maat, waarvan is jy losgelaat? Welkom hier.
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Feb 23, 2015 3:54 pm
by FCLoretz
Unleashed186 wrote:FCLoretz Ekt die volgende, 22LR, 6mm Musgrave, .243 2 x 308 en 'n 338 win mag en laaste 'n ou 9mm P wat uit die 2de wereld oorlog kom. Maar ek glo my arsenal sal nog groei hehehe
Is dit die regte musgrave of die JJ wapens Musgrave?
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Feb 23, 2015 3:58 pm
by Geno
FCLoretz wrote:Unleashed186 wrote:FCLoretz Ekt die volgende, 22LR, 6mm Musgrave, .243 2 x 308 en 'n 338 win mag en laaste 'n ou 9mm P wat uit die 2de wereld oorlog kom. Maar ek glo my arsenal sal nog groei hehehe
Is dit die regte musgrave of die JJ wapens Musgrave?
Ek twyfel of JJ hulle "Nuwe Musgraves" in 6mm Musgrave maak.
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Feb 24, 2015 8:36 am
by Unleashed186
Ek is van Pretoria af. Dit was 'n ou Lee enfield .303 wat oor gebou is na die 6mm toe. Prost!
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Feb 24, 2015 4:15 pm
by Boesman10
Welkom Losses
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Feb 24, 2015 7:06 pm
by Philip J
Welkom. Ek is baie bly om nog 'n 6mm Musgrave man op die forum te sien. Lyk my hier is nogal meer van ons as wat ek gedink het.
