Ek lees al 'n hele paar maande en uit eindelik nou kom en kom hallo sê van PTA af en geniet alles van skiet
Nuwe Lid
-
Unleashed186
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu Aug 08, 2013 12:11 pm
Nuwe Lid
Hallooo!
Ek lees al 'n hele paar maande en uit eindelik nou kom en kom hallo sê van PTA af en geniet alles van skiet
. Lekker dag vir almal!
Ek lees al 'n hele paar maande en uit eindelik nou kom en kom hallo sê van PTA af en geniet alles van skiet
.22LR, 6mm Musgrave, .243 Win Howa, 6.5 x284 Norma Savage LRH, .308 Win Howa, .308 Musgrave, .338 Win Mag Howa, 9mm P
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe Lid
Middag losgelaat186,
Welkom op die forum. Vertel bietjie meer van jou arsenaal?
Welkom op die forum. Vertel bietjie meer van jou arsenaal?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Unleashed186
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu Aug 08, 2013 12:11 pm
Re: Nuwe Lid
FCLoretz Ekt die volgende, 22LR, 6mm Musgrave, .243 2 x 308 en 'n 338 win mag en laaste 'n ou 9mm P wat uit die 2de wereld oorlog kom. Maar ek glo my arsenal sal nog groei hehehe
.22LR, 6mm Musgrave, .243 Win Howa, 6.5 x284 Norma Savage LRH, .308 Win Howa, .308 Musgrave, .338 Win Mag Howa, 9mm P
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom maat, waarvan is jy losgelaat? Welkom hier.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe Lid
Is dit die regte musgrave of die JJ wapens Musgrave?Unleashed186 wrote:FCLoretz Ekt die volgende, 22LR, 6mm Musgrave, .243 2 x 308 en 'n 338 win mag en laaste 'n ou 9mm P wat uit die 2de wereld oorlog kom. Maar ek glo my arsenal sal nog groei hehehe
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Lid
Ek twyfel of JJ hulle "Nuwe Musgraves" in 6mm Musgrave maak.FCLoretz wrote:Is dit die regte musgrave of die JJ wapens Musgrave?Unleashed186 wrote:FCLoretz Ekt die volgende, 22LR, 6mm Musgrave, .243 2 x 308 en 'n 338 win mag en laaste 'n ou 9mm P wat uit die 2de wereld oorlog kom. Maar ek glo my arsenal sal nog groei hehehe
Goed, beter, 6millimeter!
-
Unleashed186
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu Aug 08, 2013 12:11 pm
Re: Nuwe Lid
Ek is van Pretoria af. Dit was 'n ou Lee enfield .303 wat oor gebou is na die 6mm toe. Prost!
.22LR, 6mm Musgrave, .243 Win Howa, 6.5 x284 Norma Savage LRH, .308 Win Howa, .308 Musgrave, .338 Win Mag Howa, 9mm P
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Losses
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 931
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom. Ek is baie bly om nog 'n 6mm Musgrave man op die forum te sien. Lyk my hier is nogal meer van ons as wat ek gedink het. 
Groetnis
Philip
Philip