Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Het so ruk terug factory ammo gekoop om nuwe scope en knaldemper op die papier te kry. Dus, het ek 20 x .243 Win Doppe (once fired) vir iemand wat dit graag wil he.
Kan dit seker pos of koerier ook as die nemer gewillig is om die koste te dra.