ek het vandag verneem die skope word deesdae vervaardig in dieselfde fabriek as nightforce skope
Is dit inderdaad korrek en wat is die verskille?. Sou dit my noop om nie een van die voriges te koop nie
Rudolph teleskope
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Rudolph teleskope
jannie baie van ons scopes kom uit die selfde fabrieke uit. Dit maak nie n Rudolph n nightforce of vice versa nie. Die goed word volgens n "spec" gebou. Phillps maak Marantz radios. Vw bou Porsche en UNo bou Ferrari. Dis n algemene ding. Dit beteken net dat as Rudolph n produk wil bestel wat verkoop vir R30 000 hulle dit kan doen as hulle dit so spesifiseer.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- jannie1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Tue Sep 11, 2012 6:20 pm
Re: Rudolph teleskope
ek verstaan dit presies so maar ek het maar gewonder en besluit om te hoor by die manne wat weet
die nuwes lyk my aansienlik duurder toe so dit beteken waarskynlik opgradering
die nuwes lyk my aansienlik duurder toe so dit beteken waarskynlik opgradering
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Rudolph teleskope
Ek dink dis meer n geval van die rand wat sy allie gesien het
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Rudolph teleskope
Ek het n Rudolph en n NF. Chalk and cheese. Jy kan hulle nie vergelyk nie. Waarde vir geld is die Rudolph nie sleg nie maar as jy kwaliteit soek sal jy moet betaal daarvoor. Die kwaliteit van die lense is duidelik sigbaar.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph teleskope
Ja die Rudolph loop mooi maar NF is NFNickvn wrote:Ek het n Rudolph en n NF. Chalk and cheese. Jy kan hulle nie vergelyk nie. Waarde vir geld is die Rudolph nie sleg nie maar as jy kwaliteit soek sal jy moet betaal daarvoor. Die kwaliteit van die lense is duidelik sigbaar.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
