Hi julle,
Het iemand dalk hierdie punt al gebruik op jakkie? Ek verstaan hulle breek vinniger op as die v-max'e.
Ek het so 250 teen n baie goeie prys gekry en wil dit graag probeer,voordat ek nog kry.Die 55gr v-max se BC is .255 en die Noslertjies is .220.
Groete.
Michiel.
Nosler Custom Competition .223 52gr
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Nosler Custom Competition .223 52gr
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Nosler Custom Competition .223 52gr
Hi julle,
Ek het toe so bietjie gaan ladings toets en met die tpl gespeel vir die 52gr nosler cc.
[img width=560 height=420]http://i1094.photobucket.com/albums/i44 ... 011159.jpg[/img]
Hier is toe die lading waar op ek toe besluit het.
loop se lengte is 20.8 duim.
Winchester doppe
Primers is CCI BR4
Nosler cc 52gr
S321 24.5g
aol is .5 mm weg van groewe.
spoed is 2970 fts.
3 skote groep op 100m
[img width=560 height=420]http://i1094.photobucket.com/albums/i44 ... 011162.jpg[/img]
dit het my gehelp om die tpl te meet.
[img width=162 height=480]http://i1094.photobucket.com/albums/i44 ... 1164_1.jpg[/img]
Wil nou net kyk hoe werk hulle op jakkies.

Last edited by Michiel(MCR) on Sun May 08, 2011 2:51 pm, edited 1 time in total.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nosler Custom Competition .223 52gr
MCR
Mooi groep, maar daai spoed kan jy n bietjie aanja jong, n 223 wat onder 3000 ft/sec skiet is amper n 308.....
Mooi loop
Francois
NS Leer jy my nu ook weer iets, gedink die Nosler CC is n holpunt boattail punt, sorry koeel.....
Mooi groep, maar daai spoed kan jy n bietjie aanja jong, n 223 wat onder 3000 ft/sec skiet is amper n 308.....
Mooi loop
Francois
NS Leer jy my nu ook weer iets, gedink die Nosler CC is n holpunt boattail punt, sorry koeel.....
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Nosler Custom Competition .223 52gr
Hi Francois,
Jy is 100% reg daai punt is n v-max op die foto nie n nosler cc nie,die v-max'sie lyk mooier
.
Die loop se lengte hou my terug om die verlangde spoed te kan kry.
Ek het al so 3392 fts gekry , dan begin die groepe weer toe maak,maar die hoeveelheid grein
wat ek dan gebruik is 27gr en dit is n bietjie hoog, die primers is dan leke plat.

Last edited by Michiel(MCR) on Mon May 09, 2011 8:13 am, edited 1 time in total.