sneller skoentjies
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
sneller skoentjies
Hi almal. Ek het op 'n kol gesien iemand het op die blad gese waar mens kan sneller skoentjies koop. Maar kry nie daai artikel nie. Wil weet of iemand dalk weet waar ek van hul aan hande kan kry?
Dankie.
Dankie.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 931
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: sneller skoentjies
Stoffel, ek het myne deur 'n vriend by oom Philly in Klerksdorp bestel. Hy pos dit sommer vir jou. Gee hom 'n luitjie by 08drie 6twee5ses 535.
Groetnis
Philip.
Groetnis
Philip.
Groetnis
Philip
Philip
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2174
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: sneller skoentjies
Beyers hier op die forum het ook geadverteer.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... es#p361238
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... es#p361238
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: sneller skoentjies
Wat prys so iets?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: sneller skoentjies
Thor engineering bou ook
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: sneller skoentjies
Sal bietjie by Thor hoor, het reeds n Thor sneller op my P14.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: sneller skoentjies
Dankie manne. Sal virseker die ouens kontak. Phillip ek hou van jou nommer uit leg! Baie kriatief! He he. Gernie ek weet nie wat hul prys nie maar gaan binne kort weet.
Ek het een op my 308 gehaat wat ek sommer self van lood gemaak en vas geplak het. Hyt baie lekker gewerk tot hy op skiet kompetisie af gekom het. Toe besluit ek maar dis dalk beter om die regte goed te kry wat jou nie in steek sal laat nie.
Ek het een op my 308 gehaat wat ek sommer self van lood gemaak en vas geplak het. Hyt baie lekker gewerk tot hy op skiet kompetisie af gekom het. Toe besluit ek maar dis dalk beter om die regte goed te kry wat jou nie in steek sal laat nie.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: sneller skoentjies
Thor Engineering hou in voorraad, hulle nr is 012 802 0294, dink hulle was laas R160 stuk as ek reg onthoustoffelpantoffel wrote:Hi almal. Ek het op 'n kol gesien iemand het op die blad gese waar mens kan sneller skoentjies koop. Maar kry nie daai artikel nie. Wil weet of iemand dalk weet waar ek van hul aan hande kan kry?
Dankie.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: sneller skoentjies
MY VERVAARDIGER IS OORLEDE.Johan Nel wrote:Beyers hier op die forum het ook geadverteer.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... es#p361238
Kontak Johan van Rensburg - Cradock nul 8 2 87 een 68 nul nul
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: sneller skoentjies
Hi manne ek het reg gekom met die skoentjies. Johan op cradock sal eers teen volgende maand weer beskikbaar he vir R200 stuk. Thor het beskikbaar teen R217.00 stuk en philly van klerksdorp is goedkoopste teen R 150.00 stuk en sal maandag beskikbaar he. So daars hy. Dankie manne vir jul moeite. So nou weet julle ook wat die pryse is.
Groete stoffel
Groete stoffel
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 931
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: sneller skoentjies
Bly ek kon help Stoffel. Bly jy nog altyd in Aliwal? Ek het in daai wêreld groot geword, maar aan die Noordekant van die Oranje in die Beskawing! 
Groetnis
Philip
Philip
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: sneller skoentjies
Hi phillip. Ja nee eks nogsteeds hier aan verkeerde kant van oranje. Waar jy groot geword? Ek ken hele paar boere aan die vrystaat se kant.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 931
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: sneller skoentjies
Hi Stoffel. Ek het in Rouxville groot geword. Ook daar matriek geskryf in '94.
Groetnis
Philip
Philip
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: sneller skoentjies
Stoffel, kan ek saam met jou n bestelling insit dan spaar ons darem op posgeld?stoffelpantoffel wrote:Hi manne ek het reg gekom met die skoentjies. Johan op cradock sal eers teen volgende maand weer beskikbaar he vir R200 stuk. Thor het beskikbaar teen R217.00 stuk en philly van klerksdorp is goedkoopste teen R 150.00 stuk en sal maandag beskikbaar he. So daars hy. Dankie manne vir jul moeite. So nou weet julle ook wat die pryse is.
Groete stoffel
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: sneller skoentjies
Sjo ok. Toe was rouxville se skool nog 'n goeie skool. Maar soos die dinge maar agteruit gegaan het van 95 af het meeste van die kinders of Aliwal toe gekom of bloem toe gegaan. Moet se die dorp huisves nogal baie blankes nog. Maar ook nie soos in verlede nie. Daar nogal paar ouens van die rouxville distrik wat saam ons by SA Jagter skiet. Weet nie of jy vir Neels vd merwe ken nie. Hys nogal aktief met die skiet storie. Die ander dink ek is na jou tyd gewees.PhilipJordaan wrote:Hi Stoffel. Ek het in Rouxville groot geword. Ook daar matriek geskryf in '94.
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: sneller skoentjies
Hi andre. Is doodreg vir die saam bestel. Hoeveel soek jy? Ek dink om 2 te vat ek sien jou sel nr is op jou post so sal jou se as ek maandag hulle bestel.andre007 wrote:Stoffel, kan ek saam met jou n bestelling insit dan spaar ons darem op posgeld?stoffelpantoffel wrote:Hi manne ek het reg gekom met die skoentjies. Johan op cradock sal eers teen volgende maand weer beskikbaar he vir R200 stuk. Thor het beskikbaar teen R217.00 stuk en philly van klerksdorp is goedkoopste teen R 150.00 stuk en sal maandag beskikbaar he. So daars hy. Dankie manne vir jul moeite. So nou weet julle ook wat die pryse is.
Groete stoffel
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: sneller skoentjies
Daai skoentjies is regtig great tot dat jy jou geweer uitmekaar wil haal en jy strip daai twee grub screws....dan is uitboor en n dremel jou voorland. So werk maar mooi met hulle
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: sneller skoentjies
Sal so maak dankie Dries.
