Jag naby Rustenburg?
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Jag naby Rustenburg?
Wie het al gejag by Boitapolosa naby Rustenburg
Lyk na n baie lekker plek 
"the more I practice, the luckier I get'
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Jag naby Rustenburg?
My fokes stay in Rustenburg so if the place is good I might go for a quick hunt next time I visit them!
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Jag naby Rustenburg?
Wolf
Ek kry nie so plek op Google nie
As jy vir my die regte naam kan gee kan ek probeer uitvind.
Ek kry nie so plek op Google nie
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Jag naby Rustenburg?
Sorry, die naam is Boitapoloso. Ek het toe n booking gemaak en kan nie wag nie. Bietjie duur maar ek dink dis maar deesdae oral duur. Eks maar net nuuskierig om te hoor wat die manne wat al daar gejag het dink van die plek. Ek het die pryslys gekry.
"the more I practice, the luckier I get'
