Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Kan iemand my asb help met n begin lading vir my .243 met 87gr Hornedey soft points. Ek begin nou met die herlaai ding en n vriend van my kan my help, maar ek moet net n bietjie meer inligting kry hoe om met wat te begin. Watter kruit met watter lading stel jul voor?
Groete
Danie
Groete
Danie
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
S365 kryt
Gee bietjie detail oor jou geweer
Gee bietjie detail oor jou geweer
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Jagtersdok
Dit n 243 musgrave, watter loop, lengte en twist weet ek nie. Ek weet nie hoe n mens die twist kan bepaal nie. Waar tot waar meet n mens die loop?
Ek nie seker of ek reg is nie, maar ek dink dit he n K98 aksie.
Ek jag jakkies, springbok en so af en toe koedoe en gemsbok met hom.
Dankie vir die hulp.
Danie
Dit n 243 musgrave, watter loop, lengte en twist weet ek nie. Ek weet nie hoe n mens die twist kan bepaal nie. Waar tot waar meet n mens die loop?
Ek nie seker of ek reg is nie, maar ek dink dit he n K98 aksie.
Ek jag jakkies, springbok en so af en toe koedoe en gemsbok met hom.
Dankie vir die hulp.
Danie
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
As dit Musgrave is behoort die volgende die specs te wees
Loop lengte 24" (Word gemeet met die slot toe gemaak en oor gehaal, druk skiet stok in maak merkie op skietstok by kroon, meet afstand van merk tot punt van skiet stok)
Twist 10-1
Aksie Behoort K98 of SantaBarbara te wees
Jy sal ook lang vry boor h? as dit die oorspronklike loop is en sal nie naby die lands kan kom nie.
As dit die geval is sal die 87's mooi werk
Gebruik S365 kryt.
Maak jou Tpl 69.5mm
Begin by 42gr en werk op tot jy spoed van 3040ft/sec kry oor die chronograaf.
Vat daai load en skiet groep. 3-5 skote
Nou is jy op die regte spoed begin nou jou TPL speel, seat dieper met inkremente van 0.25mm en skiet groepe
Hy sal gou gou styf skiet.(iewers tussen TPL van 69.5 en 67.5mm)
Onthou net daai spesifieke punt is nie gebou om spoed vraat te wees nie
Laai veilig
Loop lengte 24" (Word gemeet met die slot toe gemaak en oor gehaal, druk skiet stok in maak merkie op skietstok by kroon, meet afstand van merk tot punt van skiet stok)
Twist 10-1
Aksie Behoort K98 of SantaBarbara te wees
Jy sal ook lang vry boor h? as dit die oorspronklike loop is en sal nie naby die lands kan kom nie.
As dit die geval is sal die 87's mooi werk
Gebruik S365 kryt.
Maak jou Tpl 69.5mm
Begin by 42gr en werk op tot jy spoed van 3040ft/sec kry oor die chronograaf.
Vat daai load en skiet groep. 3-5 skote
Nou is jy op die regte spoed begin nou jou TPL speel, seat dieper met inkremente van 0.25mm en skiet groepe
Hy sal gou gou styf skiet.(iewers tussen TPL van 69.5 en 67.5mm)
Onthou net daai spesifieke punt is nie gebou om spoed vraat te wees nie
Laai veilig
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Dankie Dok,
Ek het nou so vinnig gelees en van die goed klink nog vreemd, maar ek het dam n goeie idee en my vriend sal weet waarvan gepraat word.
Dankie vir die inligting, sal so maak en laat weet as ek resultate het.

Dit nou al n paar maande later en kon nogsteeds nie n oop dag tussen deur al die rugby, meisie en werk kry nie
Ek kan heel moontlik hierdie naweek n opening he, maar ou waar ek moet gaan herlaai jag dalk die naweek. Dit dam nie so erg sal wel in die volgende paar weke n kansie kry.
Ek wil graag by dok hoor: Is dit so dat as jou spoed vinniger is, jy n laer trajek sal he? Ek skiet meestal springbokke, jakkalse en so af en toe n gemsbok of koedoe.
Watter punt volgens my geweer se detail hierbo stel Dok voor vir my gebruik van die geweer? die gemsbok en koedoe kan ek met my pa se .270 ook gaan skiet, so ek gaan meestal jakkalse en springbokke skiet met my .243.
Dok moet inagneem dat die punte ook nou nie die duurste moet wees nie, hehe!
Dankie vir die hulp sover, ek het al my notas gemaak, nog net prakties gaan toepas!

Daai 87gr sal werk vir springbok en jakkals.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Dankie dok
Dok het gese dit nie n punt vir spoed nie? Sal my trajek dan hoe?r wees as bv 70gr punte? Watse verskil gaan daar wees as ek bv langer skote wil skiet? Sal ek dit beter kan doen met ligter punte of gaan die verskil minimaal wees?
Dankie vir al die hulp
Groete
Danie
Dok het gese dit nie n punt vir spoed nie? Sal my trajek dan hoe?r wees as bv 70gr punte? Watse verskil gaan daar wees as ek bv langer skote wil skiet? Sal ek dit beter kan doen met ligter punte of gaan die verskil minimaal wees?
Dankie vir al die hulp
Groete
Danie
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Ek self sou eerder 80gr Nosler ballistic tips gebruik het. Die Spoed gaan bietjie beter wees, maar die trajek gaan met 'n duim of 3 verskil maar nie om die perdekar om te gooi nie. wat akuraadheid betref is die Noslers net heelwat beter
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Dok
Ek het naweek kans gekry om my ladings te toets. Ons kon nie die chrony die naweek in die hande kry nie.
Wat is die TPL presies? totale patroon lengte? My dop met punt is + - 57 - 59?? Dit wasmet vernier gemeet en vergelyk met die van die standaard .243 pmp rondtes.
Dan die 'lands'?? weet ook nie wat dit is nie??
Maar ons het soos volg tewerk gegaan:
Ladings 42 / 42.3 / 42.6 / 42.9 / 43.2 / 43.5 / 43.8 en 44.1 gelaai
Het 3 skote met elk geskiet en was spuit dan ek nie 4 van elk gelaai het nie, want so hier en daar rek n skoot maar.
Wat ek wel gesien het was dat 42.3 en 42.6 die beste groepe gegooi het en hoe ho?r die lading geword het, hoe groter het groepe geword.
Terug laaibank toe en het 5 van 42.3 en 42.6 gelaai en weer gaan skiet.
42.3 het beter groepeer.
Ek jag die naweek springbokke en het so paar rondtes gelaai vir naweek. Ons het nie meer tyd gehad om met TPL(wat ek gedink tedoen gehad het met punt) te wissel nie.
Kan Dok my help met daai TPL en lands asb??
My groepe was baie beter as met die gekoopte pmp!
dankie en groete

As ek later die 80gr Noslers wil probeer, kan ek met dieselfde ladings begin?
Danie
As ek later die 80gr Noslers wil probeer, kan ek met dieselfde ladings begin?
Danie
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Nee Danie die 80gr se lading gaan anders wees.
Die lande is die rif waar die keel van die loop ophou en groewe begin
Dit TPL is van die basis tot by die punt. Met sagte punt koeels kry mens groot variasie, want jou seater plug druk nie voor teen die punt vas nie, maar naby die ogive. Om TPL te meet van sagte punt koele is beter om met comparator body te doen, meer konstant

Weereens soos ek al ges? het jou sweetspot met die lading is NIE noodwendig jou kleinste groep nie. ons moet ophou vaskyk teen die ou denkwyses
Okay ek gaan nou hier probeer illustreer.
Probeer dits nou sien as 4 teikens met 1 groep elk geskiet wat oor mekaar geplak is.
bv 41.0gr vir bruin kolle 42.3 vir geel groep, 42.6 vir pers groep en 42.9 vir rooi groep. Die blou kolle is die middelpunt van elke groep, ek het vergeet om die bruin te teken, maar dit is obvious dat dit ver van die res af is
Die kleinste groep is die bruin groep, maar dit is NIE DIE SWEETSPOT NIE
DIE SWEETSPOT IS 42.6, want dit is die middelste lading soos wat die 3 opeenvolgende ladings se groepe se middelpunte by mekaar l? en selfs is dit nie die kleinste van die 3 groepe nie.
Nou gaan speel jy met die TPL om die groep kleiner te kry, want nou het jy die sweetspot/optimal barrel time/node geslaan
In die ou dae het ons ver onder begin en 50 of 100 rondtes gelaai en groepe geskiet om te kyk dat ons by die punt uit kom, nou doen ons dit wiskundig met QL se pridiction van optimale spoe/loop tyd vir spesifieke kombinasie en dt spaar ons dan baie tyd en geld. as jy dan nou baie konstante dryfmiddels het watse burnrates en als jy die data van het kan jy die hoeveelheid kryt ook sommer bepaal, of soos ons nou al geleer het om spoed en burnrates aan te pas kan jy dit ook doen.

Last edited by Jagtersdok on Tue Jun 28, 2011 7:54 am, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Dankie Neels...Jagtersdok wrote: Nee Danie die 80gr se lading gaan anders wees.
Die lande is die rif waar die keel van die loop ophou en groewe begin
Dit TPL is van die basis tot by die punt. Met sagte punt koeels kry mens groot variasie, want jou seater plug druk nie voor teen die punt vas nie, maar naby die ogive. Om TPL te meet van sagte punt koele is beter om met comparator body te doen, meer konstant
Weereens soos ek al ges? het jou sweetspot met die lading is NIE noodwendig jou kleinste groep nie. ons moet ophou vaskyk teen die ou denkwyses
Okay ek gaan nou hier probeer illustreer.
Probeer dits nou sien as 4 teikens met 1 groep elk geskiet wat oor mekaar geplak is.
bv 41.0gr vir bruin kolle 42.3 vir geel groep, 42.6 vir pers groep en 42.9 vir rooi groep.
Die kleinste groep is die bruin groep, maar dit is NIE DIE SWEETSPOT NIE
DIE SWEETSPOT IS 42.6, want dit is die middelste lading soos wat die 3 opeenvolgende ladings se groepe se middelpunte by mekaar l? en selfs is dit nie die kleinste van die 3 groepe nie.
Nou gaan speel jy met die TPL om die groep kleiner te kry, want nou het jy die sweetspot/optimal barrel time/node geslaan
![]()
Hier leer ek al weer iets...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Dok Neels
Baie dankie vir al die hulp, ek leer baie en verstaan al die stappe nou baie beter!
Toe ons my TPL + - 68mm gemaak het het my punt teen lands gedruk (daar waar loop begin). Daar was merkies op die punt gewees, daarom het ek die TPL korter gemaak soos die van die gekoopte TPL.
Ek sal weer my ladings laai en Dok se metode volg.
Baie dankie

Dok, kan jy my weer help asb.
Ek het 87gr V-max punte gerkry en wil met hul laai.
Dit is nou in dieselfde .243 as hierbo genoem. Kan ek weer met 42gr S365 begin en opwerk too 44gr?
As ek so deur die forum lees sien ek dat die V-max maar eerder n kopskoot gegooi moet word op n springbok? Is die punt geskik om n koedoe of gemsbok agter die blad ook te dood? Ons het al heelwat gemsbokke met 100gr pmp agter blad gedood sonder probleme.
Byvoorbaat dankie

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Die vmax gan nie werk vir koedoe en gemsbok blad skote nie.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Armand
Is dit dalk dat hul te vinnig oopmaak en nie so diep pennetreer nie? Watter punt sal jy dalk voorstel vit kudu's of gemsbok met .243? weet ek het al gevra, maar waarmee jag die manne wat met .243 springbok, kudu en gemsbok skiet?

- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Danie01
Ek soek ook van daai 87gr v-maxe, waar het jy gekry as ek mag vra?
Willem

Ek het by Kloppers in Bloemfontein gekry, hul was heelwat goedkoper as al die ander plekke naby my. As ek som reg het was dit R229 vir n 100 punte.As jy nie naby Bloem is nie kan hul die vir jou pos ook, hoop nie dit raak dan te duur nie.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Ek het aanvanklik met 100gr PMP fabrieksammunisie begin springbokke jag. Vleisskade is baie, maar die bokke is dood. Na ek begin herlaai het, het ek oorgeslaan na koper koe?ls (premium) vir jag. Maak baie effektief dood en baie minder vleisskade. Gebruik tans Barnes X 85gr (oud en TSX), maar Spartan, GSC HV, Impala en Hornady GMX behoort almal goed te werk.Danie01 wrote: Armand
Is dit dalk dat hul te vinnig oopmaak en nie so diep pennetreer nie? Watter punt sal jy dalk voorstel vit kudu's of gemsbok met .243? weet ek het al gevra, maar waarmee jag die manne wat met .243 springbok, kudu en gemsbok skiet?
Groete
Danie
Die 243 is bietjie lig in die broek vir heeldag grootwild soos kudu en gemsbok skiet. Hulle kan die werk doen, maar die koe?ls is bietjie lig. Goeie skootplasing is dus belangrik. As die 243 al is wat jy het moet jy hom baie versigtig aanwend. Op die oop vlaktes verloor mens nie so maklik 'n bok nie terwyl dit in die bos moeilik is om 'n spoor te vat wat min bloed gooi (groter gat en deurpenetrasie = meer bloed)
My aanbeveling sal wees om op die groter wildsoorte met 'n groter kaliber aan te pak. (270>)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Dink ook die 243 is bietjie lig! Maar met n premium punt soos die wat tripod reeds genoem het is dit moontlik. Maak maar net seker dat jy nie harde been tref nie.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Danie01
Het vir jou PM gestuur
Willem
Het vir jou PM gestuur
Willem
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Lading vir .243 met 87gr Hornedey soft points
Dankie manne
Ek gebruik die .243 meestal vir springbok en jakkals, net so nou en dan n koedoe of gemsbok. My pa het dam n 270 wat ons vir daardie doel gebruik, maar ek slegs 243 en my pa jag nie altyd saam nie.
Ek wou eintlik maar net hoor waarmee roer die manne, watse punte vir springbok dan? n goeie jagpunt vir springbok? Punte wat nie teveel skade aanrig sou jy n lyfskoot moes skiet nie, ideaal is mos maar altyd om n kop of hoe? nekskoot te skiet. Ek is opsoek na n punt wat lekker plat mee kan skiet, wat nie baie vleisskade gee nie, punte tussen 80 en 100gr? Ek het begin met 87gr Hornedey soft points, maar vind dat as ek my tpl moet meet, dit nie so maklik meet en dan herlaai moeiliker maak, dus ek gekyk na plastiek punt soos V-max, maar dit maak mos nou groot vleisskade op springbokke. Enigiets anders wat jul kan voorstel?
Willem S
Ek het jou terug ge-PM, hoop dit help!

Jammer manne
ek sien ek het geposts dat ek tpl nie so lekker meet met loodpunt nie en gedink ek gaan dit beter meet met plastiek punt, maar agter gekom dat baie punte, plastiek of lood se tips lengtes verskil en daarom mens die guage apparaat gebruik. Dankie vir almal se insette en raad, ekt n hele paar dinge die afgelope paar maande geleer hier op die forum!