Nuwe Lid
Posted: Fri Jan 30, 2015 1:30 pm
Helo almal,
My naam is Ivan de Jager ek is nuut op die forum en ek sien baie uit om meer te leer van julle bedrywighede. ek het 'n 'n broer op die forum met die naam van Rashbanjee (katefbessie).
Die beheer van probleemdiere het my soos "n drie angel hoek in die mond gehaak en ek is baie opgewonde om meer te leer. Ek het wel 'n kursus by oom taffie geloop so paar weke terug en daar het ek net weer besef ek haat 'n rekenaar en 'n kantoor.
Ek is nie iemand wat baie gesels nie so op die forum gaan ek net luister.
Lekker naweek vir almal en mooi skiet.