Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Cliffie
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Jan 30, 2015 1:17 pm

Nuwe Lid

Post by Cliffie »

Helo almal,

My naam is Ivan de Jager ek is nuut op die forum en ek sien baie uit om meer te leer van julle bedrywighede. ek het 'n 'n broer op die forum met die naam van Rashbanjee (katefbessie).

Die beheer van probleemdiere het my soos "n drie angel hoek in die mond gehaak en ek is baie opgewonde om meer te leer. Ek het wel 'n kursus by oom taffie geloop so paar weke terug en daar het ek net weer besef ek haat 'n rekenaar en 'n kantoor.

Ek is nie iemand wat baie gesels nie so op die forum gaan ek net luister.

Lekker naweek vir almal en mooi skiet.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe Lid

Post by jamalley »

Welkom Ivan
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Nuwe Lid

Post by NicoSmit »

Ivan hoe lank het jy en Christiaan Vrydagaand voor die die kursus geslaap?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe Lid

Post by Boesman10 »

Welkom hier Ivan. Waar in die land is jy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Nuwe Lid

Post by Finfan »

Welkom Ivan
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Cliffie
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Jan 30, 2015 1:17 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Cliffie »

Ek is van Pretoria maar ek wens dit was erens in die bosveld.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Katefbessie »

Welkom boeta!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Geno »

Lekker Vannie!
Welkom mater!
Dit was lekker om jou Vrydag saam my veld toe te vat.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Reggie Gerber »

Welkom Ivan

Geniet dit maat
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Nuwe Lid

Post by mossie »

Baie welkom Ivan!!!
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
Cliffie
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Jan 30, 2015 1:17 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Cliffie »

dankie geno, was vir my net so lekker!
Post Reply