Page 1 of 2

Chuck Norris

Posted: Tue Jan 27, 2015 8:35 pm
by Nickvn
IMG_5824.JPG

Re: Chuck Norris

Posted: Tue Jan 27, 2015 8:38 pm
by Pvdw
Pappie jy gaan bloei!!

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 8:07 am
by PaulM
Ook maar goed die twee het nie die aarde op dieselfde tyd bewandel nie. WWIII was dalk op hande!

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 8:13 am
by Johan Nel
http://www.vitamin-ha.com/wp-content/uploads/2012/11/Vh-Chuck-Norris-Was-Born-On-May-6th-1945-282x300.jpg
>:+ >:+ >:+

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 8:35 am
by Nickvn
Carlos Ray "Chuck" Norris (born March 10, 1940)

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 8:40 am
by Finfan
Mens kan nie dink die man raak dan al 75 nie!

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 10:52 am
by Gawie(13mm)
Finfan wrote:Mens kan nie dink die man raak dan al 75 nie!
Onthou, dus soos "honde jare" in "reverse" vir hom. Hy is nou eintlik eers amper elf. :) ;D

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 11:30 am
by Wouter Roets
Boys

Ek ken n boilermaker op Brakpan wat hom sal drop!

Groetnis
Wouter

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 11:31 am
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote:Boys

Ek ken n boilermaker op Brakpan wat hom sal drop!

Groetnis
Wouter

lmga ken een of 2 bulle in Lichtenburg ook wat hom n go sal gee

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 11:35 am
by Wouter Roets
Kaptein

Jy dan nog nie eers vir my en my broer ontmoet nie! Jy moet nie alles glo wat daai uitvaagsel pelle van ons jou vertel nie! ;D hulle is bekend vir aanlas veral so bietjie later in die aand.

Groetnis
Wout

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 12:40 pm
by Frikkie Coetzee
Wouter Roets wrote:Boys

Ek ken n boilermaker op Brakpan wat hom sal drop!

Groetnis
Wouter

Vernon Koekemoer

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 12:58 pm
by Gawie(13mm)
Gromit wrote:
Wouter Roets wrote:Boys

Ek ken n boilermaker op Brakpan wat hom sal drop!

Groetnis
Wouter


Vernon Koekemoer
Frikkie, Vernon het miskien die moves, ma ek hoor sy kakebeen is van glas. >:D

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 1:10 pm
by Nickvn
n691855645_2437516_9343.jpg

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 5:13 pm
by Louis Kriel
https://fbcdn-sphotos-b-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xap1/v/t1.0-9/10906382_1028492147164830_2502702123149877195_n.jpg?oh=0eafe2404316aafb04d54b82177a131b&oe=556A4CB4&__gda__=1431480973_60b37753d8926cd748da69662ecafc25

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 6:10 pm
by douw
Chuck Norris is gister oorlede, maar hy voel alwee baie beter vandag

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 9:20 pm
by Johan Nel
Nickvn wrote:Carlos Ray "Chuck" Norris (born March 10, 1940)
Dis reg Nick, my plasing is maar tong in die kies. Mens weet mos maar dat die Chuck Norris fenomeen maar geskoei is op humor van 'n absurde aard en van alle waarheid ontbloot, bv: "Chuck Norris can fly a tank".

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Jan 28, 2015 10:03 pm
by Nickvn
Nee ek verstaan Johan. Het net gewonder wanneer hy werklik gebore was. Groete daar.

Re: Chuck Norris

Posted: Thu Jan 29, 2015 8:27 am
by stoffelpantoffel
Lekker lag ek nou. Veral vir daai rots wat in twee is.

Re: Chuck Norris

Posted: Thu Jan 29, 2015 2:38 pm
by Louis Kriel
douw wrote:Chuck Norris is gister oorlede, maar hy voel alwee baie beter vandag
LMGA!!

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Mar 04, 2015 10:22 pm
by Kuduvark
Al gehoor, NATO het die VSA verbiet om Chuck as soldaat op te lei.
Om hom los te laat is glo "overkill" in terme van die Geneva Konvensie.

Hulle het wel ingestem dat Rambo en Arni mag saam speel.

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 06, 2015 1:12 pm
by Langeraat
Only Chuck Norris can slam a revolving door!

Chuck Norris was pulled over driving one day. He let the officer go with a warning.

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 06, 2015 2:42 pm
by Fonsie
Iemand het vir Chuck Norris gevra hoeveel "push ups" hy kan doen...

Sy antwoord was "Almal"

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 06, 2015 2:47 pm
by junglejulian
Chuck Norris doen nie n Push-up nie..Hy druk die aarde af!

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 06, 2015 3:08 pm
by Rampie
Superman dra Chuck Norris pajamas.

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 13, 2015 10:17 am
by vratvark
Chuck Norris counted to infinity, twice.

Chuck Norris can divide by zero.

Chuck Norris knows Victoria's secret....