Page 1 of 1

nog n paarlliet

Posted: Mon Jan 26, 2015 5:43 pm
by dekster
Goeie naandse almal.
My naam is Willie en is van die agter Paarl.
Dis n voorreg om by jul vorum te kan aangesluit het.
Ek glo my vrae sal nou beantwoord word deur die web tuiste.
Ek besit n: .270 Voere, .375 Howa Ruger, .22 Walther en n 7x65 pistool.
Jag is in my bloed.

groete
Dekster(Willie)

Re: nog n paarlliet

Posted: Mon Jan 26, 2015 5:45 pm
by Boesman10
Welkom Willie. Ons kan nou al 'n Komando vorm hier in die Paarl

Re: nog n paarlliet

Posted: Mon Jan 26, 2015 5:57 pm
by bertus
Naand willie
Die paarl gaan nou n mafia vorm

Re: nog n paarlliet

Posted: Mon Jan 26, 2015 6:15 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê dekster.

Welkom hier by ons ou vuurtjie. Sit nader en gooi nou en dan 'n stompie op die vuur. Ons luister net so graag soos wat ons vertel! ;D

Groetnis,
Gawie.

Re: nog n paarlliet

Posted: Mon Jan 26, 2015 6:17 pm
by joe rocket
Willie welkom hier, hierdie forum is baie verslawend.


Groete

Re: nog n paarlliet

Posted: Mon Jan 26, 2015 6:19 pm
by henning
Gawie(13mm) wrote:Dagsê dekster.

Welkom hier by ons ou vuurtjie. Sit nader en gooi nou en dan 'n stompie op die vuur. Ons luister net so graag soos wat ons vertel! ;D

Groetnis,
Gawie.
Nou lieg jy Gawie, jy deon altyd al die praat werk. ;)

En welkom Dekster, geniet dit.

Groete
Henning

Re: nog n paarlliet

Posted: Mon Jan 26, 2015 6:24 pm
by dekster
Dankie almal.
Ek het my .375 nou gekry en wil sommer van die begin af herlaai.
Watse grein en watse punte is beste vir die Ruger.
My wild wat ek skiet wissel van springbok tot gemsbok, swart en blou wildebees.

Re: nog n paarlliet

Posted: Mon Jan 26, 2015 6:40 pm
by joe rocket
Dexster begin n nuwe draad onder herlaai die manne gaan dit nie lees nie

Groetnis

Re: nog n paarlliet

Posted: Tue Jan 27, 2015 7:16 am
by hennief
Welkom Dekster

Re: nog n paarlliet

Posted: Tue Jan 27, 2015 8:27 am
by jamalley
Welkom Willie, hoop jy geniet dit.