nog n paarlliet
-
dekster
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Jan 26, 2015 6:53 am
nog n paarlliet
Goeie naandse almal.
My naam is Willie en is van die agter Paarl.
Dis n voorreg om by jul vorum te kan aangesluit het.
Ek glo my vrae sal nou beantwoord word deur die web tuiste.
Ek besit n: .270 Voere, .375 Howa Ruger, .22 Walther en n 7x65 pistool.
Jag is in my bloed.
groete
Dekster(Willie)

- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: nog n paarlliet
Welkom Willie. Ons kan nou al 'n Komando vorm hier in die Paarl
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: nog n paarlliet
Naand willie
Die paarl gaan nou n mafia vorm
Die paarl gaan nou n mafia vorm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: nog n paarlliet
Dagsê dekster.
Welkom hier by ons ou vuurtjie. Sit nader en gooi nou en dan 'n stompie op die vuur. Ons luister net so graag soos wat ons vertel!
Groetnis,
Gawie.
Welkom hier by ons ou vuurtjie. Sit nader en gooi nou en dan 'n stompie op die vuur. Ons luister net so graag soos wat ons vertel!
Groetnis,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: nog n paarlliet
Willie welkom hier, hierdie forum is baie verslawend.
Groete
Groete
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: nog n paarlliet
Nou lieg jy Gawie, jy deon altyd al die praat werk.Gawie(13mm) wrote:Dagsê dekster.
Welkom hier by ons ou vuurtjie. Sit nader en gooi nou en dan 'n stompie op die vuur. Ons luister net so graag soos wat ons vertel!![]()
Groetnis,
Gawie.
En welkom Dekster, geniet dit.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
dekster
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Jan 26, 2015 6:53 am
Re: nog n paarlliet
Dankie almal.
Ek het my .375 nou gekry en wil sommer van die begin af herlaai.
Watse grein en watse punte is beste vir die Ruger.
My wild wat ek skiet wissel van springbok tot gemsbok, swart en blou wildebees.
Ek het my .375 nou gekry en wil sommer van die begin af herlaai.
Watse grein en watse punte is beste vir die Ruger.
My wild wat ek skiet wissel van springbok tot gemsbok, swart en blou wildebees.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: nog n paarlliet
Dexster begin n nuwe draad onder herlaai die manne gaan dit nie lees nie
Groetnis
Groetnis
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: nog n paarlliet
Welkom Willie, hoop jy geniet dit.