silencer vir howa 375
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
silencer vir howa 375
Ek soek n goeie silencer vir my vriend wat n howa 375 gekoop.het
het wat die skop bietjie weg vat
Kan julle help
het wat die skop bietjie weg vat
Kan julle help
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: silencer vir howa 375
Silencer op'n 375...dan moet hy nie 'n 375 skiet nie..
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: silencer vir howa 375
JohanvB wrote:Silencer op'n 375...dan moet hy nie 'n 375 skiet nie..
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: silencer vir howa 375
joe rocket wrote:JohanvB wrote:Silencer op'n 375...dan moet hy nie 'n 375 skiet nie..
Stem 100% saam
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: silencer vir howa 375
Eina, plaas help jul die man met sy vraag. Eks nie groot kenner op silencers nie, maar hiers n paar manne op die forum wat sal kan verwys wat puik silencers bou. Hoop jy kom gou reg!joe rocket wrote:joe rocket wrote:JohanvB wrote:Silencer op'n 375...dan moet hy nie 'n 375 skiet nie..
Stem 100% saam
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: silencer vir howa 375
Bertus ek sal Henk se nr vir jou stuur as jou vriend nou wragtig n demper wil opsit. Dit sal nes myne lyk wat jy vrydag gesien het.
Groete
Groete
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: silencer vir howa 375
Ek het een van Henk se reflex dempers op met die 10 kamers en hy werk heel goed. Ek skiet baie met die 375 Ruger en na 30 plus skote raak daai ligte Howa jou baas. Ek skiet ook met 'n Brno 375 H&H en die geweer is baie swaarder en sy terugslag ook baie makker.
Ek sal nooit vir die Brno 'n silencer op sit nie, maar die Howa doen 'n ander werk en is baie lekker om te skiet met die silencer op.
Ek sal nooit vir die Brno 'n silencer op sit nie, maar die Howa doen 'n ander werk en is baie lekker om te skiet met die silencer op.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: silencer vir howa 375
My .375 R Howa was ook bietjie geniepsig. Ek het die hol hogue kolf met 'n bietjie lood en epoxy opgevul. Dit het die ondier getem. Hy stamp nog soos 'n .375 moet, maar die geniepsigheid is heelwat minder.
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: silencer vir howa 375
Baie dankie vir julle terug voering sal dit oor dra na hom
Met dit sal hy defentief reg kom
Met dit sal hy defentief reg kom
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: silencer vir howa 375
As ek n demper op n kettie kon sit dan het ek! Sit n silenthunter op van Henk op die forum.
Groetnis
Groetnis
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: silencer vir howa 375
Dis vir my 'n baie arrogant stelling om te se hy moet nie 'n 375 skiet nie. Hoekom nie?joe rocket wrote:joe rocket wrote:JohanvB wrote:Silencer op'n 375...dan moet hy nie 'n 375 skiet nie..
Stem 100% saam
'n Knaldemper verminder die terugskop, en dit kan help om meer skoote op die Baan te skiet, en dit help om nie bang te wees vir jou eie geweer. Ja dis net 'n 375, maar nie almal skiet 'n 375 elke dag nie. Ek sal liewer sien dat 'n man 'n Knaldemper op het en met 'n 375 Skiet vir iets soos 'n Eland in plaas van 'n 375 sonder, en dan die bok in die pens skiet.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: silencer vir howa 375
Recoil is n k#% onnodige ding. As jy n silinincer op hom wil sit praat met Henk/Silenthunter dat hy vir jou een bou.
Na die naweek gaan al my gewere behalwe my 375 n KD op he en as hy my ereteer die week kry hy ook somer een
Na die naweek gaan al my gewere behalwe my 375 n KD op he en as hy my ereteer die week kry hy ook somer een
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: silencer vir howa 375
Ek het vir jou een kom van 375 ruger howa af het seker so 10 skote deur my nommer 0 ag 2 4 een een 4 sewe sewe 2
Ben
Ben
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: silencer vir howa 375
Ben,
Hoekom haal jy hom af? Of vervang jy met iets anders?
Hoekom haal jy hom af? Of vervang jy met iets anders?
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: silencer vir howa 375
Dink nie dis arrogant om te sê hy moet nie 'n 375 skiet nie...dis meer met tong in die kies gesê...
Maar as dit gaan oor "recoil" hoekom dan "n so 'n kaliber koop, wetende daar is recoil...groot "guns" het recoil...
Nee ...wil met niemand baklei nie asb..elkeen het sy opinie..
Maar as dit gaan oor "recoil" hoekom dan "n so 'n kaliber koop, wetende daar is recoil...groot "guns" het recoil...
Nee ...wil met niemand baklei nie asb..elkeen het sy opinie..
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: silencer vir howa 375
Want hy het seker 'n groot gun nodig om 'n groot bok te skiet.JohanvB wrote:Dink nie dis arrogant om te sê hy moet nie 'n 375 skiet nie...dis meer met tong in die kies gesê...
Maar as dit gaan oor "recoil" hoekom dan "n so 'n kaliber koop, wetende daar is recoil...groot "guns" het recoil...
Nee ...wil met niemand baklei nie asb..elkeen het sy opinie..