Howa 375

Post Reply
bertus
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am

Howa 375

Post by bertus »

My een vriend het n 270 Musgrave hy het hals oor kop vir hom
N 375 Howa gaan koop, hy is nie seker of hy die regte
besluit geneem het nie. Wat se die manne wat weet?
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: hawa 375

Post by mossie »

Ek het een met die Hogue kolf en na ek die kolf swaarder gemaak het, moet ek jou se raak ek net meer en meer beindruk met die geweer. BAIE akkuraat ( Impala 200 gr, Sierra 250 gr, Spartan 225 gr en 250gr). Niks fout met daai Japanees nie.

MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: hawa 375

Post by Gawie(13mm) »

Bertus, waar het hy die geweer gekoop en wie bemark dit? Ek sal graag 'n foto wou sien van die betrokke maak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3629
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: hawa 375

Post by Fanta300 »

Ook nog nie van 'n Hawa gehoor nie. >:D maar as hy dalk familie is van die Howa, gaan hy nie spyt wees nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
bertus
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am

Re: hawa 375

Post by bertus »

Sorry my vingers is te dik vir die selfone howa
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: hawa 375

Post by Gawie(13mm) »

Bertus, ek trek jou been maat. Enige Howa is 'n goeie koop, selfs 'n 30-06. >:D
mossie is reg om te sê dat die muil se skop getemper kan word deur die sintetiese kolf swaarder te maak. Die met die houtkolwe kan doen met twee of drie loodsinkers in die kolf.

'n Knaldemper sal ook van die byt wegvat en met die twee opgraderings kan jy heeldag skiet sonder om speensalf aan jou skouer te moet smeer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: hawa 375

Post by joe rocket »

Gawie(7mm) wrote:Bertus, ek trek jou been maat. Enige Howa is 'n goeie koop, selfs 'n 30-06. >:D
mossie is reg om te sê dat die muil se skop getemper kan word deur die sintetiese kolf swaarder te maak. Die met die houtkolwe kan doen met twee of drie loodsinkers in die kolf.

'n Knaldemper sal ook van die byt wegvat en met die twee opgraderings kan jy heeldag skiet sonder om speensalf aan jou skouer te moet smeer.

Nee man nou mens sit mos nie n demper op n 375 nie. Bertus se vir jou vriend hy kan enige iets met daardie 375 skiet. Hy moet begin laai want rak amunissie teen R999 per pak is ma rof.

Groete
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply