Ou lid maar nuwe deelnemer
Posted: Thu Jan 22, 2015 12:15 pm
Hi almal
Ek het al 'n hele tyd terug lid geword maar nog nooit myself voorgestel nie.
My naam is Riaan Vermeulen.Bly in Postmasburg is elektrisiƫn van beroepen jag so af en toe jakkalse in die omgewing.
Lees elke dag die forum en geniet dit terdee.
Dankie vir die lekker forum.
Groete
Sparky