Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het al 'n hele tyd terug lid geword maar nog nooit myself voorgestel nie.
My naam is Riaan Vermeulen.Bly in Postmasburg is elektrisiën van beroepen jag so af en toe jakkalse in die omgewing.
Lees elke dag die forum en geniet dit terdee.