Goeie middag manne,
Will graag bietjie by die boere iets uitvind.
Ek is 28, het ondervinding in:
- opleiding (myn veiligheid)
- armature winding
- meganies en elektries (columbus stainless)
- myn bou (admin bestuur, grond verskuiwing masjiene, veiligheid)
- kwaliteit beheer (duvha kragstasie - welding)
Watse tipe werk sal n mens na kan kyk op n plaas, byvoorbeeld plaas voorman exc.
Ek is moeg vir die myn en wil graag n skuif maak terwyl ek nog jonk is.
Ek is getroud met twee kinders.
Groete
George
Plaas werk
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: Plaas werk
More mense,
Voorspoedige nuwe jaar aan almal.
Julle weet nie dalk van poste wat beskikbaar is nie?
Groete
George
Voorspoedige nuwe jaar aan almal.
Julle weet nie dalk van poste wat beskikbaar is nie?
Groete
George
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Plaas werk
George, goeie dag
Jy gaan nie die selfde pay op n plaas kry as wat die myne betaal nie, voordele saam met pay sal ook minder wees.
As jy pos kry kan jy natuurlik opbou na beter salaris en voordele.
Baie sterkte
As ek van pos hoor sal ek jou laat weet
Jy gaan nie die selfde pay op n plaas kry as wat die myne betaal nie, voordele saam met pay sal ook minder wees.
As jy pos kry kan jy natuurlik opbou na beter salaris en voordele.
Baie sterkte
As ek van pos hoor sal ek jou laat weet
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: Plaas werk
More BeesBreet,BeesBreet wrote:George, goeie dag
Jy gaan nie die selfde pay op n plaas kry as wat die myne betaal nie, voordele saam met pay sal ook minder wees.
As jy pos kry kan jy natuurlik opbou na beter salaris en voordele.
Baie sterkte
As ek van pos hoor sal ek jou laat weet
Ek het maar n lae pos op die myn en kry nie bevordering nie, weens die maatskapy wat so klein is (sub kontrakteurs). Ek is gekwalifiseer as n safety officer van 2010 af maar werk nogsteeds as n klerk.
My redenasie is om in n veld te gaan werk waar wittes nog n kaans het, en eks mal oor die plaas lewe en soek weer daai leefstyl.
Enige hulp sal waardeur word.
Groete
George