skiet blad
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
skiet blad
Het iemand vir my die mates van n skiet tafel soos die wat jy by die skietbaan kry asb.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: skiet blad
Kyk op Google - shooting bench dimensions.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: skiet blad
Watter skietbaan? Elke skietbaan waar ek nog was, se skietbanke het verskil. Nie net in vorm nie, maar ook in die mates. Miskien is die BR bane sin almal dieselfde?Heinz Petersen wrote:Het iemand vir my die mates van n skiet tafel soos die wat jy by die skietbaan kry asb.
Aim small, miss small
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: skiet blad
Ek het vir jou 'n .pdf file met alle mates en planne van 'n skietbank. Dit is soos Riebeeck Kasteel se baan gebou is. Dis ook standaard mold by Cape Concrete. Hulle kan vir jou cast.
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: skiet blad
is myne nie meer goed genoeg? seker maar daai 500m wat oom so kwaad het
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: skiet blad
Lategan Sementwerke verkoop hulle. Ek het gekoop en is baie tevrede. Kontak vir Diffie Lategan by 19 Versailles Street, Wellington, 7655
021 873 1154
021 873 1154
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: skiet blad
Cassie joune is goed, maar daai afstande weet ek nie so lekker nie. Ek moet oefen voor ek weer daar by jou kom. Ek wil graag vir jou n ding wys.
Ek is besig om my baan oor te bou met twee skiet tafels en afdak met 80% skadu net om dit.
Riebeeker, dankie, maar ek is n bietjie ver weg van die dorp af, so ek moet self maak. Kan nie sommer n ander man se kind groot maak nie.
Ek is besig om my baan oor te bou met twee skiet tafels en afdak met 80% skadu net om dit.
Riebeeker, dankie, maar ek is n bietjie ver weg van die dorp af, so ek moet self maak. Kan nie sommer n ander man se kind groot maak nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: skiet blad
Heinz, ry hier om en tel die mould op. Jy kan terug bring as jy klaar is.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.