Hi Manne / Robbie
Weet iemand dalk waarvoor sal slaghuise nou BWB aankoop? Weet dalk van n klompie bulle.
Dankie
BWB pryse - Slaghuis
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
BWB pryse - Slaghuis
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: BWB pryse - Slaghuis
Gernie
Ons het R18/kg vir karkas gekry in Pietersburg. (Binnegoed,vel,kop en pote af)
Ons het R18/kg vir karkas gekry in Pietersburg. (Binnegoed,vel,kop en pote af)
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
antkad
Re: BWB pryse - Slaghuis
Gernie,
kan ek nie dalk n paar kom skiet vir persoonlike gebruik nie?
kan ek nie dalk n paar kom skiet vir persoonlike gebruik nie?
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: BWB pryse - Slaghuis
Gernie ekt vir jou pm gestuur.
dit hang van paar goed af.
Waar is dit?
Hoeveel bokke?
Is dit klaar geskiet of die koper skiet?
Is dit maklik om uit te skiet of gaan jy n tjopper moet inkry?
Lewer jy dit af of moet die koper gaan haal?
Skootplasing?
Dit is maar die goed waarna ek kyk as ek prys maak, maar die norm is so R18 tot R20 per kg karkas gewig hier in Pta buite seisoen.
Hoop dit help.