Page 1 of 1

Jakkals x skaaphond ???!

Posted: Fri Apr 08, 2011 8:05 pm
by 222SAKO
[img width=360 height=480]http://i1233.photobucket.com/albums/ff3 ... AG0274.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1233.photobucket.com/albums/ff3 ... AG0273.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1233.photobucket.com/albums/ff3 ... AG0272.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1233.photobucket.com/albums/ff3 ... AG0271.jpg[/img]

Kan 'n hond en jakkals dan kruisteel? :o

Groete

222SAKO

(kry nie fotos regop gedraai.... sorry  :-\)

Re: Jakkals x skaaphond ???!

Posted: Sat Apr 09, 2011 5:54 am
by Geno
222,
Ja hulle kan kruis.
Ek sal like om daai ene te roer met die .25-06!

Re: Jakkals x skaaphond ???!

Posted: Sat Apr 09, 2011 8:52 am
by Ambessa
Hallo 222SAKO
222SAKO wrote:...Kan 'n hond en jakkals dan kruisteel? :o
Waar kom die prototipe vandaan? Gee bietjie meer info?

Ambessa

Re: Jakkals x skaaphond ???!

Posted: Sat Apr 09, 2011 11:29 am
by 222SAKO
More Ambessa,

My neefs het 'n taksidermie besigheid in Beaufort-Wes (Karoo Animal Art Studio).Nou hulle het die hondjie ingekry van die Loxton / Caranarvon area om te monteer.Ek is nie seker wie die eienaar is nie.

Groete 

222Sako

Re: Jakkals x skaaphond ???!

Posted: Sat Apr 09, 2011 8:05 pm
by roux cf
222sako

ek het die storie gehoor van die jakkie met wit bles en 4 wit voete.
Die jakkie is op n plaas in die carnarvon distrik geskiet, ek sal probeer
om die jagter in die hande te kry. Hy het my vertel dat hy gedink het
hy het die boer se skaaphond geskiet.

Charl

Re: Jakkals x skaaphond ???!

Posted: Sat Apr 09, 2011 8:42 pm
by Ambessa
Hallo SAKO222 / roux cf
222SAKO wrote:...het die hondjie ingekry van die Loxton / Caranarvon area om te monteer.Ek is nie seker wie die eienaar is nie.
roux cf wrote:...die storie gehoor van die jakkie met wit bles en 4 wit voete.
Dankie. Verneem graag meer besonderhede. Baie interessant...

Ambessa