Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
My neefs het 'n taksidermie besigheid in Beaufort-Wes (Karoo Animal Art Studio).Nou hulle het die hondjie ingekry van die Loxton / Caranarvon area om te monteer.Ek is nie seker wie die eienaar is nie.
ek het die storie gehoor van die jakkie met wit bles en 4 wit voete.
Die jakkie is op n plaas in die carnarvon distrik geskiet, ek sal probeer
om die jagter in die hande te kry. Hy het my vertel dat hy gedink het
hy het die boer se skaaphond geskiet.