Zeiss of Swarovski
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Zeiss of Swarovski
Hi julle,
Help my asb. met n keuse tussen hierdie twee make,dis nou as hulle altwee +- dieselfde prys is.(R25000)
Groete.
Michiel.

Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Zeiss of Swarovski
MCR
Ek dink hier gaan persoonlike keuse wen. Jy gan nie die een bo die ander kan verhewe as jy n keuse tussen daardie 2x TOP handelsname moet kies nie.
Groete
Stef
(PS - jy kan wel twee VX3 6.5-20x 50mm Leupolds koop vir daai selle geld
)

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Zeiss of Swarovski
Nee wat,
Swarovski al die pad. Daar is eenvouding nie beter nie. Ook nie duurder nie. Maar Zeiss is nie in dieselfde klas nie, in kwaliteit of prys klas nie.
Groete
Swarovski al die pad. Daar is eenvouding nie beter nie. Ook nie duurder nie. Maar Zeiss is nie in dieselfde klas nie, in kwaliteit of prys klas nie.
Groete
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Zeiss of Swarovski
Ja Stefan764 ek lees wat jy se,hulle se daai verskil kan jy baie mooi in lae lig sien, dan kom die Zeiss en Swarovs tot
hulle ware reg te vore.........Die Fluoried en HD lense maak n baie groot verskil.
Ek sal maar mooi gaan kyk by die Huntex en maar my besluit maak....
Groete.
Michiel.
hulle ware reg te vore.........Die Fluoried en HD lense maak n baie groot verskil.
Ek sal maar mooi gaan kyk by die Huntex en maar my besluit maak....
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Zeiss of Swarovski
Swartwors!
Soos Jacques altyd se: Jy kry mense wat Swartworse het, en dan mense wat Swartworse nog moet kry!
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Zeiss of Swarovski
iceman1982 wrote: Nee wat,
Swarovski al die pad. Daar is eenvouding nie beter nie. Ook nie duurder nie. Maar Zeiss is nie in dieselfde klas nie, in kwaliteit of prys klas nie.
Groete
So julle twee manne se ek moet vir Swarovski gaan, ek hou dit in die agterkop.Geno wrote: Swartwors!
Soos Jacques altyd se: Jy kry mense wat Swartworse het, en dan mense wat Swartworse nog moet kry!
Groete,
Eugene
Dankie julle,ek wil eenkeer koop en reg koop!
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Zeiss of Swarovski
More Iceman1982
Namib Groete
My oom, verduidelik vir my hoe jy by daai een uit kom? Erens het ek iets gemis.iceman1982 wrote: Nee wat,
Swarovski al die pad. Daar is eenvouding nie beter nie. Ook nie duurder nie. Maar Zeiss is nie in dieselfde klas nie, in kwaliteit of prys klas nie.
Groete
Namib Groete
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Zeiss of Swarovski
Hoe lyk die waarborge, altwee lewenslank of nie.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Zeiss of Swarovski
10 jaar
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Zeiss of Swarovski
Nou raak dit interesant.....Namib wrote: More Iceman1982My oom, verduidelik vir my hoe jy by daai een uit kom? Erens het ek iets gemis.iceman1982 wrote: Nee wat,
Swarovski al die pad. Daar is eenvouding nie beter nie. Ook nie duurder nie. Maar Zeiss is nie in dieselfde klas nie, in kwaliteit of prys klas nie.
Groete
Namib Groete
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Zeiss of Swarovski
My oom, verduidelik vir my hoe jy by daai een uit kom? Erens het ek iets gemis.
Namib Groete
[/quote]
Namib, eerstens ek is nog te jonk om n oom te wees. Tweedens, Zeiss is nie in Swarovski se klas nie.
In optics werk dit so, jy sal nie n R9000 se teleskoop kan vergelyk met n teleskoop van R25000 nie. In die winkel lyk daar nie na veel van n verskil nie. Maar laat jy in die veld teen laaste lig op iets kyk. Dit gaan nie oor die naam nie, en ek het ook net een Swarovski teleskoop en een verkyker wat ek by n klient geskenk gekry het, en hulle is vrek duur.
Moet my nie verkeerd verstaan nie, Zeiss is top klas. En nie enige ou is so gelukkig om n Zeiss op sy roer te he nie. Ek sal nie twee keer dink om n Zeiss te koop nie.
Maar deur experience se ek Swarovski is die beste.
Kan nie meer tik nie, is oppad na die Jakkies toe!

Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Zeiss of Swarovski
Michiel (MCR)
Deur my werk by Magnum het ek oor die jare heen met baie fabrikate te doen gekry en getoets. Ek gebruik sedert 2001 Swarovski en as ek enigsins kan, sal ek by die fabrikaat bly solank ek die geld daarvoor het om uit te haal. Met Swarovski het ek die minste probleme van al die scopes ondervind. Maar soos Stefan ges? het, jy kan 2x goedkoper scopes koop vir dieselfde prys. Net jy sal weet wat jy kan bekostig of bereid is om te spandeer. Maak maar 'n lysie van al die voor en nadele waaraan jy kan dink en besluit dan. Ek en my huis, ons sal by Swarovski bly.
Lekker suffer met jou moeilike besluit. Om so te moet wroeg oor keuses is een van die dinge wat ons hobby so lekker maak.
Groetnis

Hi Koos Barnard,
Ja dis darem maar n moeilike keuse vir my die!, daarom wil ek maar mooi seker maak.
Soos ek se, ek sal maar by Huntex maar my keuse moet maak.......
Baie dankie vir jou insae.
Groete.
Michiel.
Ja dis darem maar n moeilike keuse vir my die!, daarom wil ek maar mooi seker maak.
Soos ek se, ek sal maar by Huntex maar my keuse moet maak.......
Baie dankie vir jou insae.
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Zeiss of Swarovski
Hi Iceman1982
Eerstens het ek nie n 9000.00 randse Zeiss vergelyk met n 25000.00 Swarovski nie,weet nie waar jy dit lees nie.
En hoe scopes werk ,glo ek weet hoe.Ondervinding n hele 15 jaar van dit (Dag oes/Nag oes,jak jag/gun shop)
My Zeiss kos ook nie 9000 nie en as jy praat van laaste lig is daar nie n manier dat n Swar..op n 4-12 x50 better is as daai Zeiss(3-12x56 Diavari) van my nie.....
Koos se hy die minste proebleme met Swar.. ondervind maar beteken dit dat hy geen proebleme gehad het of,as dit so is kan ek vir jou dit se hier by ons weet ek van n paar Zeiss scopes en nog geen proebleme.

Iceman gaan kyk na Jaracal se antwoord oor Leupold en NF,die volg orde van sy keuse.

Dan is volgens my 2c ,Zeiss beslis in die klas van Swarovski (as jy van die selfde prys klas praat)
Michiel ek is n groot voor stander van Swarovski en Zeiss.Zeiss het net eerste oor my pad gekom.Enige van daai twee sal nie n vout maak nie.
Groete
Eerstens het ek nie n 9000.00 randse Zeiss vergelyk met n 25000.00 Swarovski nie,weet nie waar jy dit lees nie.
My Zeiss kos ook nie 9000 nie en as jy praat van laaste lig is daar nie n manier dat n Swar..op n 4-12 x50 better is as daai Zeiss(3-12x56 Diavari) van my nie.....
Koos se hy die minste proebleme met Swar.. ondervind maar beteken dit dat hy geen proebleme gehad het of,as dit so is kan ek vir jou dit se hier by ons weet ek van n paar Zeiss scopes en nog geen proebleme.
Iceman gaan kyk na Jaracal se antwoord oor Leupold en NF,die volg orde van sy keuse.
Dan is volgens my 2c ,Zeiss beslis in die klas van Swarovski (as jy van die selfde prys klas praat)
Michiel ek is n groot voor stander van Swarovski en Zeiss.Zeiss het net eerste oor my pad gekom.Enige van daai twee sal nie n vout maak nie.
Groete
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Zeiss of Swarovski
Hi Namib,
Baie dankie vir jou insae mater,ek dink ek gaan vanaand nagmeries he oor die scope ding.......wha ha ha
Groete.
Michiel.
Baie dankie vir jou insae mater,ek dink ek gaan vanaand nagmeries he oor die scope ding.......wha ha ha
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Zeiss of Swarovski
Hierdie twee scopes is die twee kanidate.En daar is +-R500 verskil.
Swarovski Z6i 2.5-15x56 HD lense Ballistic Turret (4A-I ge-illumineerde kruishaar)
Zeiss Victory Diavari 6-24x56T* FL (#60 Illuminated) die Zeiss is duurder.
Groete.
Michiel.
Swarovski Z6i 2.5-15x56 HD lense Ballistic Turret (4A-I ge-illumineerde kruishaar)
Zeiss Victory Diavari 6-24x56T* FL (#60 Illuminated) die Zeiss is duurder.
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Danie Lombard .243
Re: Zeiss of Swarovski
Deutchland ubber als !!!! Zeis mein KAMPF !!!
Daar is ek alweer anders as die res
Ek sal weer vir die Zeis gaan.
My opinie.
Maak Leica (von Leiptzig) nie ook scopes met groot vergrotings nie? Iemand moet tog weet.
Daar is ek alweer anders as die res
My opinie.
Maak Leica (von Leiptzig) nie ook scopes met groot vergrotings nie? Iemand moet tog weet.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Zeiss of Swarovski
Michiel, ek sal vir die Zeiss gaan,..........nee Swarovski,..............nee Zeiss,.....Swarovski........Zeiss...Swarovski.Michiel(MCR) wrote: Hierdie twee scopes is die twee kanidate.En daar is +-R500 verskil.
Swarovski Z6i 2.5-15x56 HD lense Ballistic Turret (4A-I ge-illumineerde kruishaar)
Zeiss Victory Diavari 6-24x56T* FL (#60 Illuminated) die Zeiss is duurder.
Groete.
Michiel.
Hel, ek is bly dit is jy wat moet besluit, en nie ek nie.
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Zeiss of Swarovski
Dit lyk vir my dit sal die Zeiss wees net omdat ek hom in 24x kan kry.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Zeiss of Swarovski
Skuus Michiel, ek wil net gou 'n vraag van die kantlyn af ingooi..
Namib, Danie243:
Kon jul dalk al 'n opinie vorm oor Zeiss se relatiewe jong reeks ''Duralyt'' teleskope?
Dankie!

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Zeiss of Swarovski
Wel , die eerste probleem is dat jy n 50 Objective lens met n 56 Objective lens vergelyk. As jy so veel van scopes weet , en in jou winkel verkoop, behoort jy te weet dat n 56 meer lig in laat as n 50. So kan nie sien dat jy die twee bogenoemde scopes vergelyk nie.Namib wrote: My Zeiss kos ook nie 9000 nie en as jy praat van laaste lig is daar nie n manier dat n Swar..op n 4-12 x50 better is as daai Zeiss(3-12x56 Diavari) van my nie.....
.
Ek is nie hier om te baklei nie.
Wat is dit van jou Swarovski waarvan jy nie hou nie?
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Zeiss of Swarovski
More Iceman1982
Die idee is glad nie om te beklei nie no1
.Almal weet dat n 56 meer lig in laat.Ek kan nie help as Swar... nie hulle scope met n 56 uit bring nie in die reeks wat ek gebruik,al twee val in die selfde prys klas en dis waar na die gemiddelde man kyk.In teen deel kos die Swar..(15200.00) meer as die Zei...(13500). Ek het n 3-12 x 56 waar meer kan ek hom vergelyk in die Swar... reek as jy sou se?
As ek die post nie verkeerd gelees het nie praat die manne van die selfde prys klas.As ons ook kyk na Michiel MCR se laaste post oor die 2 scopes ,sal ek ook vir die Zeiss gaan.Kan n man daai twee met mekaar vergelyk ,een het dan n grooter vergrooting as die ander?
Lang storie kort te maak.Ek in die 1ste plek gevra hoekom se jy is Zeiss nie in die selfde klas as Swar.. nie.Prys klas is die Swar.. duurder,weet nie in my boekkies of dit dan beteken hy is better as Zei.. Kwaliteit gewys? ,luister graag.Gebruik die laaste twee keuses van Michiel as veduideliking.
NB NB NB ek vra net, ek baklei nie.
O -Ja jy sal nie glo hoe baie ek van Swar... hou nie.Al wat my die vra laat vra is n mens hoor op die form van scopes se proebleme ,maar niemand is beryt om dit uite wys nie......As ek stront ek koop het sal ek graag wil weet.(Wat ek betwyfil)
Groete
Die idee is glad nie om te beklei nie no1
As ek die post nie verkeerd gelees het nie praat die manne van die selfde prys klas.As ons ook kyk na Michiel MCR se laaste post oor die 2 scopes ,sal ek ook vir die Zeiss gaan.Kan n man daai twee met mekaar vergelyk ,een het dan n grooter vergrooting as die ander?
Lang storie kort te maak.Ek in die 1ste plek gevra hoekom se jy is Zeiss nie in die selfde klas as Swar.. nie.Prys klas is die Swar.. duurder,weet nie in my boekkies of dit dan beteken hy is better as Zei.. Kwaliteit gewys? ,luister graag.Gebruik die laaste twee keuses van Michiel as veduideliking.
NB NB NB ek vra net, ek baklei nie.
Groete
Last edited by Namib on Sun Apr 10, 2011 12:03 pm, edited 1 time in total.
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Zeiss of Swarovski
Die Swarovski kom eintlik uit in n 5-25x52 en ook n 5-30x50
In optics is dit ongelukkig so dat jy kry waarvoor jy betaal. As jy n R15000 teleskoop vergelyk met R20000 , dan is die R20000 scope R5000 beter as die ander model.
Ek het niks teen Zeiss nie. Hulle het uistekende glas en is n top maak en ek sal nie twee keer dink om nog een te koop nie. My Swarovski is in n ander klas.
Maar moenie daai ou wees wat n top of the range VW ry en se hy is beter as die middel klas Merc , net omdat hulle dieselfde prys is nie.
Dis my en 90% van die wereld se opinie, dat Swarovski die beste scopes in die wereld maak.
Dit kom net so , dat die manne liewer die top of the range Zeiss koop , voordat hulle dubbel betaal vir die top of the range Swarovski.
Elke man vir sy eie. Ek koop nou weer eerder n 3rde handse Toyota voordat ek n splinter nuwe GWM ry.
Hoop dit maak sin.
Groete ,

Middag iceman1982
1;Jy se" jy en 90% van die wereld",sal wil graag sien waar jy daai "info" van daan kry.Wat jou betref sal ek nog glo maar nie daai 90% nie.
Die ander 10% moet gedeel word deur NF/Zeiss/March/Leupold/S&B ens.Weet nie so mooi nie..
Ai en ons draai al by motors en ek het bloot gevra A;Zeiss 3-12 x56 (13500) en Swar..4-12 x50 (15200)= 1700 verskil. Is die Swaro..lig jare better? (Ek se NEE)
Z6 2.5-15 x56 en Zeiss 6-24 x 56 FL (sit al 2 op n 10x) is Swaro... lig jare better (Ek se NEE).Betroubaar= Nee,Die diens na die tyd gee ek aan Swar..
Jy noem dat manne koop eder n top range Zeiss voor hy duddel vir Swaro...betaal;
S&O=(as hulle in vooraad het) Z6 2.5-15 x56= R30000.00
Z6 5 -30 x50= R26000.00(die March is duurder as enige van die twee)
Zeiss 6-24 x 56 Victory=26000.00
Zeiss 6-24 x56 Ill Victory=30000.00
Midway US= Swar.. 5-30x50 SF=U$ 2299.00/3-30 x50 Ill=U$ 3199.00 die Zeiss Vari Point 3-12 x56 =U$ 2400.00 die S&B Police Mark 2 is duurder as altwee die ander=U$3499.Die Diarange loop so by die U$3999.00(hier in Rosh Pinah is n man wat een van die Diarange scopes het en dis vir kom kyk(op n 7mm Rem M)
Prys verskil is daar maar nie dubbel nie.Soos jy se elke man vir hom self

Middag Penkop
Nee ek ken hom glad nie.Nog nie een in die hand gehad nie of deur gekyk nie.Het wel al gehoor dat hy n baie fyn kruis het.Is tog iemand hier by ons wat een gekoop het om op n 375 HH te sit.Nog nie gekry nie.As ek iets hoor sal ek jou laat weet.