Hulp met battery asb
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Hulp met battery asb
Hi almal.Ek is dringend opsoek na 4x NK18650 4200mAh 3.7V Herlaaibare batterye! Hul is 18mm dik en 66.70mm lank. My beweging sensor en remote lig wat ek gebruik met bait van katte en varke werk met die outjies. Asb, as julle weet van n plek waar ek die klas goed kan kry sal ek waardeur!
-
marco
Re: Hulp met battery asb
Kontak vir Uniross batterye in die Kaap. Ek het ogelukkig nie hulle kontsk besonderhede nie maar hulle kan amper als kry as hulle nie het nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: Hulp met battery asb
Baie dankie Marco. Het daar met n Jason gepraat, baie behulpsaam en ek het gekry, by ander ou wat hy my na verwys het. Thanx, waardeur.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Hulp met battery asb
Nee, moenie sukkel nie.
Die 18650 lithium batterye en laaiers daarvoor is algemeen.
Kyk wie adverteer Led flitse op Jaracal. Hulle het die batterye en laaiers, 220 volt en 12 volt in voorraad.
Al die plekke wat led flitse verkoop het die batterye. Dis die beste tipe batterye wat jy kan kry.
Ek het tot my Foxpro oorgeskakel na 18650 batterye.