Rooibok pryse
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Rooibok pryse
Maat van my het n klomp rooibokke wat hy vir n slaghuis gaan uitskiet, Die slaghuis soek weekliks so in omgewing van drie vier karkasse. Watse pryse kan hy vra per kilogram kop en pote af. Die slaghuis het voorgestel R20p/kilo dis nou vel kop alles af net karkas. Ek dink dit is rerig n goeie prys wat hy kry.
Ek luister na julle menings.
Blok.
Ek luister na julle menings.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Rooibok pryse
Blok, enige iets bo R17/KG is 'n goeie prys... Dit hang ook natuurlik af van die hoeveelhede wat geneem word. As hy/sy groot hoeveelhede vat, verwag die koper 'n beter prys.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rooibok pryse
Manne dankie vir die terugvoering, ek het ook gedink dis goeie prys, Freek nee hulle vat maar so drie vier bokke per week, en dit is afgelewer by die slaghuis.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Rooibok pryse
Vir daardie hoevellhede sal ek nie minder as R23/kg vra nie!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Rooibok pryse
Ek moet met my kameraad hier saamstem. My slagter is bereid om R14 per kilo te betaal. Skiet jy n Rooibok ram teen n helse winskoop van R900 (los jou dagfooie hier uit) dan moet hy n allemintige 64kg uitslag om teen R14 per kilo verkoop te wordLudwig wrote: Die slaghuise hier in my omgewing wil my nie meer as R12-13/kg gee nie. Hulle kry seker genoeg vleis in![]()
Blok, R20 per kilo is al baie beter. As jy self gaan jag en jy kan n ekstra rooibok of 2 jag en jy breek gelyk is dit altyd lekker. Jou rooibok moet steeds 45kg uitslag teen R900 per bok om gelyk te breek, en dis nogals wyd, dai 45kg rooibokke.... So ook dai R900 ramme, hulle is net so skaars...
Stef se 2c...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Rooibok pryse
Harris
Jaa in die afseisoen lewer ons ook wild aan 'n slaghuis so 300km van ons. Dit klink ver, maar die wild gaan saam my Ma wat skoolkar ry gewoonlik slaghuis toe. Ons het verlede jaar nog R23/kg gekry vir skoonkarkas, maar net kop en hoe nekskote word gevat. vir lyfskote praat ons hier van R18/kg.
Ons skiet gewoonlik so 5-10 koedoes op 'n slag by 'n wildplaas naby ons en betaal dan so R16/kg. Springbokke skiet ons sommer by ons self of buurplase vir diesele prys.
Dink jou pel kan daai prys nog opstoot na R22/kg!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Rooibok pryse
As jy die bokke op jou eie grond skiet en nie daarvoor betaal nie kan jy dit lewer vir daardie prys, my 2c is jy kyk wat jou uitgawe is (neem alles in ag) plus jou kommisie wat jy wil he.
So dit hang van die omstandighede af. R20/kg kan baie wees of baie min
my 2c
So dit hang van die omstandighede af. R20/kg kan baie wees of baie min
my 2c
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rooibok pryse
Christo
Nee daar is geen moeite nie en bitter min uitgawes. Die bokke is hondmak en hy ry elke dag tussen hulle, die affalle smous hy soos hy met sy skaap sin doen aan die oesters en die vel verkoop hy mos maar saam sy skaap en bees velle, so wat uitgawes spesiaal betref is daar rerig bitter min.
Blok.
Nee daar is geen moeite nie en bitter min uitgawes. Die bokke is hondmak en hy ry elke dag tussen hulle, die affalle smous hy soos hy met sy skaap sin doen aan die oesters en die vel verkoop hy mos maar saam sy skaap en bees velle, so wat uitgawes spesiaal betref is daar rerig bitter min.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Rooibok pryse
Hier by ons is ook slaghuise wat wildsvleis kan kry teen R15.00 p/kg, maar as jy vra waar kom dit vandaan, is die antwoord "profesionele jagters wat oorsese jagters inkry om te jag, en dan slegs die trofee vat".
Nou ek het self slaghuise gehad vir baie jare, en ek kan jou s? daar is n helse verskil in kwaliteit en smaak tussen n karkas wat in die hart/long area geskiet is, en dan net so gelos word vir n foto sessie, en dan slagplek toe geneem word en dan eers oopgemaak word, as een wat n kopskoot gekry het, en dadelik ordentlik gebloei word. Ek het nooit sulke "goedkoop" vleis ingekoop om daardie rede.
Ek dink as hy nie ten minste R20.00 p/kg wil betaal afgelewer, moet hy dit los.

- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Rooibok pryse
Manne
Ek het die afgelope drie weke so ongeveer 80 springbokke hier plaaslik by my gelewer aan die slagter en hy gee my R23/kg.Ek haal net pens uit en dan slag hy homself en betaal my per geslagte karkas.
WOLF

HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rooibok pryse
Wolf
Waar is jy gelee, en die vel en affalle vat hy dit ook of bly dit by jou (lewer niere ens). Vat hy ook soveel op een slag en sal hy nog kan vat.
Blok
Waar is jy gelee, en die vel en affalle vat hy dit ook of bly dit by jou (lewer niere ens). Vat hy ook soveel op een slag en sal hy nog kan vat.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Rooibok pryse
Blok
Ek is in Calvinia.Die slagter het n goeie mark en ek moet vir hom weer 130 lewer.Hy vat al die reste.Jy kan my bel by 0844767679
WOLF
Ek is in Calvinia.Die slagter het n goeie mark en ek moet vir hom weer 130 lewer.Hy vat al die reste.Jy kan my bel by 0844767679
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rooibok pryse
Wolf daai is goeie pryse veral as vel en reste ingesluit is. Dis net jammer jy is baie ver van Potchefstroom af.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Rooibok pryse
BlokBLOK wrote: Wolf daai is goeie pryse veral as vel en reste ingesluit is. Dis net jammer jy is baie ver van Potchefstroom af.
Blok.
Ek kry niks vir die reste nie.Die prys is geslagte gewig.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL