N "Budget" langafstand geweer opsie.

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Nico Harris »

Ek kry die laaste tyd baie ouens wat belangstel in lagafstand jag en dalk sou wil begin om dit te oefen. Dan vra die ouens my altyd wat is n goeie "budget" opsie om te sien of die gogga buit!

Toe dink ek nou ons moet n topic begin waar mens voorstelle kan gee oor so tipe geweer. Ek gaan nie se wat die ding moet kos nie want almal se beursies is nie ewe vet nie. Kom ons kyk na n geweer en teleskoop. En so min moeite moontlik. Nie goed soos kolwe verander ens nie.

Ek gaan sommer begin met wat ek dink is goeie opsies. Los maar kaliber uit en fokus net op die geweer, teleskoop en montering.

Opsie 1

Howa Varminter(laminate thumbhole) -R11000
Zeiss hd 5 5-25x50 - R12500
Nightforce 20moa rail -R2500
Enige goeie ringe R2500
Fit en lap ens van scope-R1000
Silincer -R1400
Skroef draad- R700
Bi-pod - R2500
Bedding job-R1000

Die totaal kom uit op R35100. Dis klaar n klomp geld maar wel n goeie opsie en ek voel kompeterende toerusting.

Die tweede opsie is bietjie duurder en is nog nie so beproef soos die Howa nie. Dit is die nuwe Sabatti tactical. Dit lyk baie belowend en die ouens wat het se gewere skiet baie goed.

Opsie 2

Sabatti tactical -R17500
Zeiss hd 5 5-25x50 - R12500
Nightforce 20moa rail -R2500
Enige goeie ringe R2500
Fit en lap ens van scope-R1000
Silincer -R1400
Skroef draad- R700
Bi-pod - R2500
Bedding job-R1000

Sy totaal kom uit op R41600. Dit is bietjie duurder maar hy kom met n verstelbare wangstuk en n match sneller.

Sou graag wou sien wat julle manne voorstel in scopes en roere!

Groete

Nico
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by BeesBreet »

Ek dink jyt twee puik opsies reeds op die tafel! Gaan die draad fyn dophou, gaan interresant raak!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Armand Steenkamp »

Jy kan dal ook nog kyk vir n RSA Plank. Jy kry nog hier en daar vir R5000 -R7000. Dan die res soos Nico gese het

Groetnis
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Stefan764 »

Savage LRP -R22500 (ek weet dis nie nou deel van die kriteria nie, maar die bestaande HS Precision is n R7000 ekstra)
Vortex Viper PST 6-24x50- R10 000
Warne 20moa rail -R1500
Nightforce ringe R2300
Fit en lap ens van scope-R500
Silincer -R1400
Skroef draad- R700
Harris Bi-pod - R2000
Bedding -R0 (HS Precision het allum pillar in)

Totaal R40 900
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Nico Harris »

Jis Stefan daai is ook n baie goeie opsie! Vlp sal seker ook kan werk! Die vlp in n 300wsm trek my aandag nou al vir n ruk...
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by ruaanb »

Daai vlp in 300wsm is net vrek swaar maar andersins n lekker roer
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Gawie(13mm) »

ruaanb wrote:Daai vlp in 300wsm is net vrek swaar maar andersins n lekker roer
Vir verder skiet is swaarder in my opinie altyd beter. Vir al met die 300.

Die enigste nadeel is die koste verbonde aan nuwe doppe.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Stefan764 »

Gawie(7mm) wrote:
ruaanb wrote:
Die enigste nadeel is die koste verbonde aan nuwe doppe.
Brass 300 WSM Sako (50) - R1250
Brass 260 Rem Sako (50) - R1390
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Gawie(13mm) »

Stefan764 wrote:
Gawie(7mm) wrote:
ruaanb wrote:
Die enigste nadeel is die koste verbonde aan nuwe doppe.
Brass 300 WSM Sako (50) - R1250
Brass 260 Rem Sako (50) - R1390
23001767.....Lapua 260REM (100).....R 1 420.01
Stefaans, die 260 Lapua's loop teen halfprys maat en daar is voorraad. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Stefan764 »

Ooh ok, ek dog julle wil akkuraat skiet....sorrie my fout
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Dries101 »

Rsa plank
Lynx 20 moa ringe
Nikon monarch 5-20
Harris bipod
Silent hunter reflex
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by JPS »

Stefan764 wrote:Ooh ok, ek dog julle wil akkuraat skiet....sorrie my fout
Stefaans, was jy al by toe ek my 260 skiet ;)
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Sangoma (IAN) »

RSA plank R10 000
Sightron 8-32x56 R13 000
Lynx 20 MOA rail R1 200
Burris ringe R1 000
Sandsak R200
Geweersmid, fit van rail, bedding van aksie etc R1 600

TOTAAL R 30k
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Fritz »

My Howa HACT sneller breek nou crisp en veilig op 1 pond. So vir die wat dalk gewonder het, jy het nie ander sneller nodig nie.

Vir die ou wat die groter bokke wil jag sal die savage VLP my keuse wees, of dan die Howa 308 met slotgesig oopgemaak en kamer na 300wsm. Voordeel van die Savage is die 26" loop. Voordeel van die Howa is dan die blueprinted aksie en kamerdimensie tot jou voorkeur.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Fritz »

Sangoma (IAN) wrote:RSA plank R10 000
Sightron 8-32x56 R13 000
Lynx 20 MOA rail R1 200
Burris ringe R1 000
Sandsak R200
Geweersmid, fit van rail, bedding van aksie etc R1 600

TOTAAL R 30k
Wat sal die koeël wees wat die geweer skiet? Watse twist loop het meeste planke?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by tripodmvr »

Vir die pryse wat julle noem rol ek nader in my rystoel en skiet hom met my 303 op 150m. 3-9 scopie is goed genoeg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Francoisv »

Uit die posts bo lei ek af dat 30k 'ENTRY LEVEL' is.
Francois Vogel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: N

Post by tripodmvr »

Francoisv wrote:Uit die posts bo lei ek af dat 30k 'ENTRY LEVEL' is.
In my oë is dit vêr van budget af. Ek wil dan nie "techno wonder" sien nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Francoisv »

Die geweer wat ek bou het ek begin bou met 'budget geweer' en nie 'budget' in my kop. As jy eers begin het kan jy nie stop, 'n ding half los nie. Dis hoe myne geloop het (tot dusver). Ek het dit aangepak as 'n toegewyde F-Klas (TR) geweer maar ook vir lang afstand.

RSA Plankgeweer, 308 gebly.

Musgrave Lyttleton RSA R7000
30" loop plus arbeid R9000.
Nightforce BR 12-42. R13000 (vanaf US)
20 MOA rail - R1900
Nightforce ringe R1500 (vanaf US)
Pillar bedding R1100
Rail vir verstelling van bipod, nie Anschutz tipe R1400
Bipod R1800
Gunkote R1100
ERA Sneller R1200
Cheeckrest R250.
Pachmeyr recoil pad R850

=R40,100
Francois Vogel
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Wat van diesets en al die ou ander goedtjies wat gepaard gaan met herlaai vir langafstand? Die meeste skuts kom hierdie goed nie in die begin agter nie en vind eers uit wat alles gedoen moet word in die herlaai departement wanneer daai ekstra paar millimeters gesoek word. n Mens kom ook nie dadelik agter wat alles kos nie want dit is n konstante opgradering van toerusting oor n tydperk. Daar word ook nie net n pakkie of twee koeels aangeskaf nie. As daai roer goed doen met n kombinasie word daar grootmaat van die koeels gekoop.

Hierdie disipline is ook een van daai goed wat amper oneindig raak. As ek raad kan gee kyk na basiese aspekte soos bv die aksie waarmee jy gaan sit. Koop n rakgeweer wat n aksie het wat jy n pad vorentoe mee kan stap. Daar moet opsies wees vir daai aksie soos aftermarket kolwe, snellers, ringe, magesynopsies en dies meer. Probeer aan die begin ook die klein goed soos ringe, rials ens reg doen. Kry sommer van die begin af as jy kan die beste as wat jy later dit weer vervang. Want vervang gaan jy dit vervang. Hierdie is maar net n game waar die gesegte "in for penny, in for a pound" absoluut geld.

Groetnis
Wouter
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Hein M. »

Fritz Hagen wrote:
Sangoma (IAN) wrote:RSA plank R10 000
Sightron 8-32x56 R13 000
Lynx 20 MOA rail R1 200
Burris ringe R1 000
Sandsak R200
Geweersmid, fit van rail, bedding van aksie etc R1 600

TOTAAL R 30k
Wat sal die koeël wees wat die geweer skiet? Watse twist loop het meeste planke?
Fritz, 1-12. Nie almal nie - wel die eerstes wat in 1979-1980 by LEW vervaardig is. Wel die mees algemeenste groefdraai gewees vir die 7.62x51Nato patrone.

Jy kon wel later besluit watter twist jy wil hê.
User avatar
Skywalker
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Skywalker »

Wouter Roets wrote:Hallo Manne

Wat van diesets en al die ou ander goedtjies wat gepaard gaan met herlaai vir langafstand? Die meeste skuts kom hierdie goed nie in die begin agter nie en vind eers uit wat alles gedoen moet word in die herlaai departement wanneer daai ekstra paar millimeters gesoek word. n Mens kom ook nie dadelik agter wat alles kos nie want dit is n konstante opgradering van toerusting oor n tydperk. Daar word ook nie net n pakkie of twee koeels aangeskaf nie. As daai roer goed doen met n kombinasie word daar grootmaat van die koeels gekoop.

Hierdie disipline is ook een van daai goed wat amper oneindig raak. As ek raad kan gee kyk na basiese aspekte soos bv die aksie waarmee jy gaan sit. Koop n rakgeweer wat n aksie het wat jy n pad vorentoe mee kan stap. Daar moet opsies wees vir daai aksie soos aftermarket kolwe, snellers, ringe, magesynopsies en dies meer. Probeer aan die begin ook die klein goed soos ringe, rials ens reg doen. Kry sommer van die begin af as jy kan die beste as wat jy later dit weer vervang. Want vervang gaan jy dit vervang. Hierdie is maar net n game waar die gesegte "in for penny, in for a pound" absoluut geld.

Groetnis
Wouter
Wouter daai is so waar wat jy daar praat. My pa het my van kleins af geleer as jy iets koop, koop die beste. As jy nie dadelik geld het vir dit nie spaar jy n paar mande langer en doen dit reg. So het ek ook gemaak met my Howatjie dis lankal nie meer n "budget" geweer vir my sak nie. Mense se opinies verskil ook van wat die "beste" is natuurlik sal elke ou wat die draad lees n Schmidt & Bender PM 2 op sy lang afstand geweer wil hê maar R32k - R37k is bietjie rof net vir n scope... Dis wat my hele setup sover kos.

Maar in elkgeval baie nice topic die en baie interessant om te sien wat die manne van hou en verkies.

Christiaan
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer

Self Defence
Beretta 90-Two 9mm

Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Capt. Yoda »

Op n bucget.

Howa by camdix vir 11k.
Scope kan jy maar besluit wat jy wil koop.Da is baie 2nd hand scopes te koop en vir 7k sal jy n lekker scope kan koop.
Burris tac ringe R900
Caldwell bipod R900
As jy nou tot by 900y mooi kan skiet en jy kies ni n 308 nie kan jy later n rail op sit
Kd en draat R2000
Pak hom self

Hang af van watse scope jy kies tussen 20 en 25k.Jy kan altyd ook n goeie 2nd geweer koop en van daar af op bou.As jy nou nie n bul van n kaliber vat nie hetjy seker ook nie dadelik n kd nodig nie dan is jy al onder die 20k.Ek sou die beste geweer/aksie koop wat ek kan bekostig.Die scope,ringe en daai goed kan jy upgrade soos jy gaan

As ek nou een geweer moes koop en net hom skiet
Tikka super varmint met die set trigger
Burris tac ringe
Atlas bipod
5.5-22nxs
Nf rail
KD

As ek nog 13k extra gehad het sou die tikkadalk net verander na n sako varmint
Sodra ek nou regtig voel daai combo hou my terug sal ek maar iets laat bou

.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by tgg »

Spandeer meer geld op optics, en tyd aan herlaai en dop voorbereiding.

O, die ou slot aksies, is dit, oud en nie meer altyd heeltemaal so 100 nie.

Tot die goedkoopste savage vir R14400 is beter, maar die geweertjie wil gehou vas word, hy gaan nie homself dood le in die mik met sy swaar loop en kolf nie, die skieter moet sy kant bring .

Die nuwe tendens is mos swaar kolwe en lope om die skut se swakheid te oorkom, nou moet daar skieluk verder geskiet word.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: N "Budget" langafstand geweer opsie.

Post by Fritz »

Hein M. wrote:
Fritz Hagen wrote:
Sangoma (IAN) wrote:RSA plank R10 000
Sightron 8-32x56 R13 000
Lynx 20 MOA rail R1 200
Burris ringe R1 000
Sandsak R200
Geweersmid, fit van rail, bedding van aksie etc R1 600

TOTAAL R 30k
Wat sal die koeël wees wat die geweer skiet? Watse twist loop het meeste planke?
Fritz, 1-12. Nie almal nie - wel die eerstes wat in 1979-1980 by LEW vervaardig is. Wel die mees algemeenste groefdraai gewees vir die 7.62x51Nato patrone.

Jy kon wel later besluit watter twist jy wil hê.
Dankie Hein. Ek het so vermoede gehad. Die 185 Berger VLD hunting en die 178 A-max is dan seker die koeëls om te skiet.
Post Reply